Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



Kruiegids

Indien jy meer wil weet oor die verbouing van kruie, besoek die kruie indeks by Groen Vingers.


Aalwee / Aalwyn
Die bitter sap van die plant se blare word gebruik as medisyne.



Aandblomolie
Die olie van volwasse saad word as medikasie gebruik.



Anys
’n Plant waarvan die saad as medikasie gebruik word.



Arnika / Arnica
Word veral gebruik vir die verligting van pyn en swelsel as gevolg van kneusplekke en verstuiting.



Balsemkopiva / Balsem Kopiva / Kopivabalsem
Balsemkopiva is beter bekend as die medisynebossie of geneesbossie. Daar is ’n handelsmerk wat dit bemark as Balsem Kopiva.



Basielkruid / Basiliekruid



Beet



Bergamot



Bergtee / Mannetjie rabassam / Vrouebossie / Vrouetee



Bitterbos



Bloekom



Blouberglelie / Blouslangkop



Boegoe
’n Ongelooflik goeie Suid-Afrikaanse kruid wat vir ’n verskeidenheid kwale gebruik kan word. Wees versigtig aangesien hierdie ’n baie sterk kruid is.



Bokboegoe / Aasbos



Borrie



Bosbessie



Brandnetel / Brandnekel



Byebalsem (Bergamot)



Druiwepit



Duiwelsdrek



Duiwelsklou



Engelkruid (Angelica)



Fenegriek



Geelblomsalie



Gemmer



Gousblom



Groenment



Heuningtee



Jamaikapeper



Jasmyn



Jenewer



Johanneskruid (St. John’s Wort)



Kamille



Kaneel



Kaneelbol



Kanfer / Kamfer
Hierdie middel het baie gebruike, maar is veral gewild vir die verligting van verkoues, winderigheid, maagpyn en koors.


Kankerbossie



Kapokbos / Asmabossie / Wilde-roosmaryn



Kardemomsaad



Kattekruid



Klimop



Knoffel



Koljander



Komkommer



Komkommerkruid



Kool



Kremetart



Kruidjie-roer-my-nie



Kruisbessie
Die kruisbessie is ’n belangrike plant in tradisionele medisyne en word vir ’n verskeidenheid doeleindes gebruik.



Kruisement



Kuisboom-bessies



Kweper



Laventel



Lemoen



Lynsaad



Maagpynbossie / Wasbossie



Malva



Melkbos



Muishondbos



Naeltjies



Noem-noem



Olieboom



Olyf



Origanum



Piesang



Pietersielie



Plakkie / Platjie / Varkoor / Kouterie



Rabarber



Renosterbos



Rissies



Rooibos



Rooipeper



Rooiwortel



Roosmaryn



Saffraan



Salie



Seldery



Sewejaartjie



Sipres



Skermblomme



Soja



Sout



Suiker



Suurlemoen



Suurlemoengras



Suurvye / Sandvye / elandsvye / geonavye



Swartpeper



Tabak



Teeboom



Tiemie



Ui



Vanilla



Vinkel



Vlugsout



Wilde salie / Bloublomsalie / Bloublom



Wilde-jasmyn



Wildeals



Wildedagga / Klipdagga /Wilde dagga



Wildewingerd



Wilgerboom



Wynruit



Indien jy meer wil weet oor die verbouing van kruie, besoek die kruie indeks by Groen Vingers.

10 comments :

  1. Anonymous30/6/13 21:51

    My ma het rustelose bene watse boereraad kan ek gebruik om dut beter te maak

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous1/7/13 09:20

      Dinge wat mense aanbeveel sluit in:

      Neem 2,5 ml Bovril opgelos in warm water 'n uur voor slapenstyd

      Maak 'n mengsel van 2 liter water, 5 ml rooipeper en 5 ml gemmer. Hou dit in die yskas en drink 'n bietjie daarvan voor jy gaan slaap.

      Drink gemmertee voor jy gaan slap.

      Smeer kamferolie op jou bene voor jy gaan slap.

      Hier is ook raad: http://www.boererate.com/2011/03/rustelose-bene.html

      Delete
    2. Wat kan mens gebruik vir n soolvrat? Vrat onder voet

      Delete
  2. Raad vir warm gloede na 60.

    ReplyDelete
  3. Watter krui help vir lae-bloeddruk. Ek gebruik medikasie vir hipertensie en sedert gisteraand bly dit laag. Nog nie my hbd pil gedrink nie?

    ReplyDelete
  4. my pa raak moeg in die aande en soos dok gese het hy croniese brongietes en hartversaking vat kan hy gebruik

    ReplyDelete
  5. Enige raad vir lae bloeddruk

    ReplyDelete
  6. Anonymous26/7/22 17:44

    Watter kruie help vir water retensie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/8/22 08:50

      Gemmer en pietersielie

      Delete
  7. Anonymous16/2/23 15:02

    Warm gloede jou kaneel stokkies

    ReplyDelete