Skraap ’n bietjie dassiepis wat hard geword het af van ’n rots en maak dit baie fyn. Meng met ’n bietjie olyfolie en room (melk) en gooi ’n paar blaartjies kattekruie by. Smeer dit aan seer tepels.
♦♦♦
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
No comments :
Post a Comment