Q-golf (Q wave) <sien ook elektrokardiogram> Die aanvanklike afwaartse <negatiewe> uitwyking in die QRS-kompleks.
QRS-kompleks (QRS complex) <sien ook elektrokardiogram> Die elektriese uitwyking op 'n elektrokardiogram wat ooreenstem met die depolarisasie van die ventrikels.
quadriceps (quadriceps) Die spier aan die voorkant van die dy wat uit vier dele bestaan.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
29.6.15
Mediese woordeboek en gids: Q
Afrikaans - English Medical Dictionary / Afrikaanse mediese woordelys en gids vir die gesondheidswetenskappe - Slaan 'n siekte / aandoening / kwaal / gesondheidskwessie na en klik op die skakel vir meer inligting.
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment