Afrikaans - English Medical Dictionary / Afrikaanse mediese woordelys en gids vir die gesondheidswetenskappe - Slaan 'n siekte / aandoening / kwaal / gesondheidskwessie na en klik op die skakel vir meer inligting.
(Ons is tans nog besig met die kodering van die gids - dit brei stelselmatig uit.)
Z <sien atoomgetal>
Z-lyn (Z line) <sien ook A-band; H-band; I-band> - Die mikroskopiese lyn in spiervesels wat miofibrille van mekaar skei - die afstand tussen twee Z-lyne
word 'n sarkomeer genoem.
zero zero (nul of nulpunt)
Zn <siensink> (chemiese
simbool)
zona zona (sone of gebied)
zona fasciculata - Middelste laag van die bynierskors.
zona glomerulosa - Dun buitenste laag van die bynierskors.
No comments :
Post a Comment