Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids


23.2.15

Mediese woordeboek en gids: J

Afrikaans - English Medical Dictionary / Afrikaanse mediese woordelys en gids vir die gesondheidswetenskappe - Slaan 'n siekte / aandoening / kwaal / gesondheidskwessie na en klik op die skakel vir meer inligting.

(Ons is tans nog besig met die kodering van die gids - dit brei stelselmatig uit.)

jappiegriep (yuppie flu) <sien Kroniese Moegheid Sindroom (KMS)>

jig (gout) Akute aanvalle van pynlike gewrigte geassosieer met 'n hoë uriensuurkonsentrasie in die bloed.

No comments :

Post a Comment