Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



14.9.23

Aambeie

Mense wat baie sit en swanger vroue kry dikwels aambeie, dit word ook veroorsaak deur hardlywigheid en verrekking. Bykans een uit elke drie mense ly aan aambeie in een of ander stadium van hulle lewe.

Wat is aambeie? Dit word veroorsaak deur geswelde are in of buite die anus en dit is gewoonlik nie ernstig nie, maar kan uiters ongemaklik wees. Simptome is ´n gejeuk en pyn en soms anale bloeding.

Voorkom aambeie deur genoeg rukosse te eet en drink baie vloeistowwe om hardlywigheid te verhoed. Behandeling bestaan uit lakserende voedsel, pynstillende en versagtende salf en setpille vir inwendige aambeie. Daar is pille vir aambeie, maar dit is slegs setpille wat eintlik 'n inwendige salf is. Let ook daarop dat vaseline nie soseer help vir aambeie nie. Dit maak moontlik die vloei van stoelgang makliker, maar behandel nie die aambei nie.

Spreek jou dokter as anale bloeding voorkom of as daar ´n sorgwekkende verandering in jou opelyf is. Klein aambeie kan deur ´n dokter behandel word met inspuitings. ’n Operasie mag nodig wees vir pasiënte met uitgebreide aambeie of interne aambeie.

Ons het verskeie boererate vir aambeie.


Op die grafiese voorstelling kan jy sien hoe lyk aambeie.

Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

103 comments :

  1. Anonymous15/3/10 20:30

    Lewensessens van Lenon se medisyne kan ook gebruik word,dit werk baie goed.Dosis: 5-10ml voor of na elke ete en dan weer saans met slapenstyd,dit moet aanhou gebruik word totdat aambeie genees het.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous22/8/17 20:35

      Gaan die aambeie dan heeltemal weg daarvan of krimp dit net?

      Delete
    2. Anonymous2/11/17 22:43

      Vinnig, doeltreffend en goedkoop. EET n medium houer zambok salf, rol dit in balletjies en sluk dit in. 3 Dae later is jy weer in beheer. Ek gebruik dit al 10 jaar en het menigte mense gehelp, Sterkte

      Delete
    3. Hallo. Ek het groot ambeie wat gaan help. Groot asb.

      Delete
    4. Anonymous7/6/21 21:38

      Ek soek klipdagga whatsapp my indien iemand verkoop reedelik dringend
      0746157169

      Delete
    5. Anonymous27/1/23 23:38

      Daar is net een raad vir aambeie. Elandsboontjiewortel. Sny in stukkies, trek soos tee, drink twee keer per dag.

      Delete
    6. Anonymous8/5/23 19:13

      As iemand klip dagga salf soek ek het beskikbaar whatsapp op 068 020 2836

      Delete
    7. Anonymous14/6/23 13:06

      Wat is klip daga en hoe gebruik mens dit

      Delete
    8. Anonymous14/6/23 13:13

      Klipdagga is 'n ander naam vir wildedagga. Daar word 'n salf gemaak daarvan wat mense gebruik vir aambeie. Vir boererate vir aambeie besoek: http://www.boererate.com/2013/01/kruie-vir-kwale-aambeie.html

      Delete
    9. Klip dagga en wilde dagga is verskillende plante klipdagga se blare is kleiner en grower , blomme is meer oranje em saad houer is meer 'doringrig '

      Delete
  2. My dogtertjie is nou 'n jaar en 6 maande oud. Dit is nou al 'n paar maande wat ek verskriklik hardlywig is. Ek sukkel en dit pyn verskriklik. Dit bloei ook baie keer as ek toilet toe gaan. Ek is nou al so bang om toilet toe te gaan dat ek vir 2 / 3 dae glad nie iets doen nie. Ek het al probeer kyk, maar ek sien niks. Dink jy dit is al erg of is daar nie iets wat ek kan gebruik, voordat ek na 'n dokter toe gaan nie. As ek op die toilet sit en ek is klaar is daar net bloed op die toiletpapier. Dit juk ook partykeer. Dink jy dit is aambeie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/9/20 03:07

      Drink v 3 maal per dag cayenne pepper, net drinkbaar ini water

      Delete
  3. Anonymous7/4/10 14:19

    Yolanda,

    Aambeie sal beslis die eerste raaiskoot wees.

    ReplyDelete
  4. Ja dit is maar 'n teer sakie, en ek hoop u kan help. Ek was by 'n dokter en sy wou nie besef toe ek se dit is ernstig nie. Sy wou dit nie ondersoek nie en was meer op my maag geteiken en het my vir maag exrays gestuur om te kyk of my derms nie geknoop is nie. Daar is 'n paar aan die buitekant en ek dink ook aan die binnekant. Dit is al so erg dat ek nou begin het met lakseer middels om my stoelgang te verdun anders kan ek nie toilet toe gaan nie. Die gevolg is ook dat my stoelgange nie gereeld is nie en vanself slegs een keer in 'n week soms twee plaasvind. Ek het nie 'n mediese fonds nie en het gedink om na 'n staats hospitaal te gaan vir die verwydering, maar ek is bang en skaam en wil nie he my familie en vriende moet weet nie. Dit jeuk baie en het so 4 jaar terug begin aangesien ek hardlywigheid probleme het. Ek het my eetgewoontes en lewenstyl probeer verander maar dit is klaar erg. Aan die begin het dit kleiner geword en nou word dit net groter en seerder en soms met stoelgange is daar bloeding. Help my asb. Ek kom agter aangesien ek nie meer gereeld is nie begin ek ook gewig aansit wat ek nie kan verloor nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous28/2/24 09:41

      Jy kAn dalk trobose het

      Delete
  5. Anonymous7/4/10 14:20

    Die veiligste is dat jy 'n dokter gaan sien vir 'n diagnose oor die drukking.

    ReplyDelete
  6. Graag wil ek die volgende vra. Ek het tans aambeie wat gereeld sy opwagting maak. Dit is wel uitwendig wat van tyd tot tyd bloei. Ek is tans 48 jaar oud en ervaar die drukking as ek klaar normale stoelgang gehad en of ek baie in 'n hurkende posisie bv. in die tuin werk. Dit swel dan en van tyd tot tyd voel ek 'n besonderse drukking in my Fondament. Kan dit deel wees van die van die aambeie of is daar dalk ander probleme. Die drukking voel amper asof ek enige oomblik wil toilet toe moet gaan. Net om dan uit tevind dat dit nie nodig is om stoelgang te hê nie. Wat kan die drukking se oorsaak wees? Ek wag vir 'n antwoord. Kan dit nie dalk iets met die prostaat wees nie?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous31/5/23 06:46

      Ek het dit ook gehet maar drink elke oggend suurlemoen en heuning water of met rooibos tee jy kan bietjie cayanpeper nou en dan byvoeg, wel dit het nooit weer terug gekom nie en ek drink dit nou gereeld bedags ook want eks nou gewoond aan die smaak en rooibos tee maak nie honger nie dis Al in die gedagte wat so verbeel. Skakel net die gedagtes uit.

      Delete
  7. Anonymous7/4/10 14:20

    S,
    Ongelukkig weet jy reeds wat die antwoord is. Jy sal dit moet laat verwyder. Waar jou gesondheid op die spel is kan jy nie bekostig om skaam te wees nie.

    ReplyDelete
  8. Martin van Durbanville12/4/10 14:44

    Ek is 43, manlik en vol aambeie. So sukkel ek al jare aan en is vrek bang vir 'n uitsnyery. Die gewone ou apteeksalfies help net so af en toe maar kos my net geld. Vriende het my op die spoor van 'n klipdagga salf gesit en sederdien het my aambeitjies die pad gevat. Julle sal my nie glo nie maar selfs na net een smeer is daar 'n merkwaardige beterskap. Ek mag seker nie 'n ander ou se produk adverteer nie maar ek is net 'n gebruiker wat nou beter lewenskwaliteit het. Glo my dit werk soos 'n bom. Selfs op hardgebakte aambeie soos myne!"
    Indien jy wil weet waar om dit te bekom :
    Ewan
    ewan@golife.co.za
    O822574164
    021 9497309

    Menigte leerskares het my intussen toe oorval en oorweldig vir meer inligting rakende die klipdagga aambeisalf .
    Die terugvoer en sukses was oorweldigend. Ons het menigte aambeie intussen bekeer gekry en die van julle wat in Gauteng woon kan gerus vir Oupa Asford by 0860 465433 skakel. Hy het van die groenwonder salfie wat jou "situasie" sommer so tussen deur die hijackings kan uitsorteer.
    Die salf word onder Go Heal verkoop en dit is nie in die handel te kry nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous25/6/13 08:32

      Oupa Asford se nommer is nie in werking nie.

      Delete
    2. Anonymous16/6/17 17:21

      waar kan klipdagga salf gekoop word asb

      Delete
    3. Waar kan ek klip dagga koop groot asb

      Delete
    4. Ek wil ook weet asb.

      Delete
    5. Anonymous2/12/20 14:33

      Klipdagga salf...
      Beverley 0670804855
      Cannabis cream

      Delete
    6. Ek bly in Oudtshoorn waar Kan Ek Klip dagga salf in die handed kry

      Delete
    7. Anonymous8/5/23 19:15

      Ek het klip dagga salf beskikbaar. Whatsapp my gerus 068 020 2836

      Delete
  9. Sarah de Beer12/4/10 14:45

    Ek is nou 2 maande swanger ek het voor my swangerskap al begin met 'n verskriklike gejeuk in my anus dit is soms seer ook maar geen bloed. Is dit nadelig vir die baba?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Nie noodwendig aambei Kan , swam infeksie wees .ek het selfde problem gehad wou mal word van die jeuk dr het n Baie sterk prebiotic voorgeskryf en n eenmalige pil.dit is heeltemal weg

      Delete
    2. Smeer camphor olie aan so drie keer per dag. Nog nooit weer gekry nie

      Delete
  10. Anonymous12/4/10 14:45

    Jy is waarskynlik besig om aambeie te ontwikkel. Dit is 'n baie algemene kwaal tydens swangerskap. Probeer jou bes om nie te krap nie en lees meer oor moontlike behandelings onder. Dit kan ook 'n vorm van aknee wees.

    ReplyDelete
  11. Ek was vir aambeie operasie verlede week - uitwendig aambeie en het trombose gevorm / harde klont. Dit is onder narkose verwyder. Ek sit baie voor die rekenaar en werk - kan dit weer gebeur en wat stel jy voor moet ek doe nom dit te voorkom. Dit was baie ongemaklik en pynlik verlede week voor die operasie en tans na die operasie is diit minder pyn, maar nog seer en dit brand baie. Hoelank sal dit neem om te herstel?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous26/9/22 21:16

      Dit kan weer gebeur. Na operasie is die ergste na 2 weke verby

      Delete
  12. Anonymous12/4/10 14:46

    Nee, aambeie is 'n fisiologiese probleem.

    ReplyDelete
  13. Anonymous12/4/10 14:46

    Is daar enige verband tussen aambeie en spanning?

    ReplyDelete
  14. Anonymous12/4/10 14:46

    'n Sogenaamde doughnut-kussingtjie op jou werkstoel sal wondere verrig vir aambeie. Onthou jou kanse is goed om weer te ontwikkel so pas jou dieet aan, staan gereeld op en gebruik 'n doughnut. Jy kan na drie weke reg wees, maar dit is 'n teer plekkie en dit hang maar af van persoon tot persoon.

    ReplyDelete
  15. Anonymous21/6/10 13:31

    Dankie vir julle inligting. Ek is nuut in die gebied en wil die probleempie gou oplos voor dit te groot word. Ek gaan Oupa Asford se salfie bestel en sal later laat weet hoe dit gehelp het.

    Nog 'n Sittende Durbanviller

    ReplyDelete
  16. Anonymous19/8/10 21:58

    Ek wil graag vra...daar het iets soos 'n groot blaas of massiewe moesie op my anus gevorm. Kan dit aambeie wees?

    ReplyDelete
  17. Anonymous4/1/11 15:42

    Hey daar anonomous... gedateer 21/6/10 Het Oupa Asford se salfie gewerk? enige komentaar oor die Go Heal salfie van Go Life?

    ReplyDelete
  18. Anonymous25/1/11 08:45

    Ek wil net byvoeg, ek het die Go Heal roompie gekoop by Checkers hyper Centurion se Medirite en, ek was 'n bietjie skepties of dit wel gaan werk MAAR HEL!! Dit WERK!!!! Kan nie glo my aambeie is nou 'n ding van die verlede nie! BAIE DANKIE GO HEAL!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous28/1/14 23:23

      Hey daar, kan mens dit by enige checkers hyper kry? Want ek bly in n plattelandse dorpie...

      Delete
  19. Anonymous26/2/11 00:02

    Goeie raad vir aambeie,...gebruik Afrika Aartappel se Aardruppel en pynsalf. Gereelde gebruik (3x per dag) en jy sal verbaas wees...dit versterk die are en jy het gladnie 'n operasie nodig nie. Gebruik dit sommer daarna pal. Is goed vir die hele liggaam se are. Dis die Afrika Aartappel produk van Santjie Marx. Kyk op internet vir naaste agent, of email my by jmt@mtcmobile.com.na Ek het dit self beproef.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Stuur meer inligting vir my asb...

      Delete
  20. Anonymous28/2/11 10:29

    Waar koop mens die klip dagga?

    ReplyDelete
  21. Anonymous25/5/11 08:49

    Goeie dag. Dit was min of meer so jaar terug wat hierdie aambeie van my begin het. En dit kom en gaan. Ek het dit baie lanklaas gehad maar dit het nou weer begin. En dit is hierdie keer baie erger. Ek weet nie meer wat om te doen nie. Ek het so so seer. Dit is by my anus. DIt is besig om septies te raak en dit is besig om gate te maak. Ek het hulp nodig asb. Ek is 22 jaar oud.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous13/1/12 00:10

      Eks 24 gedog dis net oumense wat die klas v!n ding oorkom dis baie ongemaklik. As enige iets septies raak sluk jou trots en gaan sien n dokter dadelik! Dinge gaan net slegter word sonder behandeling!

      Delete
  22. Anonymous22/6/11 11:04

    Jou aambeie het die punt bereik waar dit uitgesny moet word. Maak 'n afspraak by jou dokter.

    ReplyDelete
  23. http://youtu.be/YaXY_Z6tOQc Daai GO Heal produk se advertensie.

    ReplyDelete
  24. Anonymous4/10/11 23:37

    Hallo hier uit New Zeland,
    Ek het 'n baie goeie boere raad gekry. Miskien kan dit vir ander ook werk.
    1 eetl salpeter, 1 eetl blomswael en 500gr
    stroom. Meng dit goed. Eet 1 teelepel 3 keer per dag. LW: Dit is nie goed vir mense wat diabeties is nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hallo uit London
      Sal graag wil weet waar jy salpeter en blomswael kan kry soek maar sien niks op die internet.Ek neem aan die stroom is seker stroop. Ek het vir my Hem Relief uit Amerika bestel en wag daarvoor, is aanbeveel.
      Kan my kontak op s.grove2@btinternet.com

      Delete
    2. Kan dalk room wees ?

      Delete
  25. Hallo daar
    Ek het ook van my kinders se geboorte aambeie. Dit is nou al 'n redelike aantal jare, maar die afgelope tyd het dit baie vererger. Dit is nou omtrent 'n jaar gelede dat ek opgelet het my stoelgang het baie klein geword. Dit wissel ook baie, want partykeer is ek verskriklik hardlywig en ander kere loop my maag net. Partykeer is als piekfyn en ander kere is daar baie bloed in die toilet, partykeer is daar NET bloed in die toilet. Dit is soveel bloed dat dit lyk asof die water self bloed is, dis sommer so dik. Dit is ook nie net skoon bloed nie, daar is meeste van die tyd klonte bloed ook in. Ek kry ook ontsettend pyn aan die onderkant van my maag, dit gebeur so +- 1 keer 'n maand. Dit voel letterlik asof my maag gaan oopbars. Kan dit als wees as gevolg van aambeie? Ek sit ook baie want ek werk op 'n rekenaar. Kan iemand my asb. sê waar om hierdie daggasalf te kry.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous20/2/12 10:38

      Jy behoort 'n dokter te gaan sien.

      Delete
  26. Nuwe metode van verwydering van aambeie, werk baie baie goed geen bloed geen gesny
    metode bekend as THD die aambeie word afgebind

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous26/9/22 21:22

      Ek het dit laat doen en dit werk nie.

      Delete
  27. Anonymous13/4/12 16:46

    Glo my rekkies werk nie. Die THD werk nie. Ek was vir al daardie goed en moes op die einde van die dag die ambeie laat uitsny. Ek wag nog om te sien of dit gewerk het.

    ReplyDelete
  28. Goeie dag
    Jinne ek het nou op die interner rongekrap vir antwoorde, ek hoop u kan my miskien help. Ek wil asb uitvind wat is dit as daar helder rooi bloed in my stoelgang is(redelik baie)
    Ek sal dit opreg waardeer
    Baie dankie

    ReplyDelete
  29. Anonymous10/5/13 15:05

    Goeie dag

    Dis al n jaar terug wat daar soms bloed in die toilet is as ek bydi toilet was. Die toiletpapier en die water is bloederig maar vanoggend was daar nie bloed ini toiletbak se water nie ma wel aan die stoelgang self en aan die toiletpapier. Ek voel soms opgeblaas en voel baie gouer versadig as voorheen. Partykeer voel ek ongemaklik op my maag ook. Disi so seer maagpyn nie, net n ongemaklike gevoel. Ek sukkel al jare met hardlywigheid en is 44.

    ReplyDelete
  30. Anonymous18/5/14 23:19

    Hi, ek is 19, en ek agter gekom my anus is is baie jikkerig en seer. Daar is ook kleinerige pers blasies daar, wat lyk asof dt meestal binne die anus is, wat moet ek omtrent die saak doen, asb koRrt dringend raad, is baie omgekrap oor die storie.

    ReplyDelete
  31. Anonymous9/6/14 12:12

    Hallo! Wil graag weet of die salfie GoHeal is of die Miracle Green Ointment van GoHeal? Sal bly wees as iemand kan antwoord dankie ....

    ReplyDelete
  32. Anonymous5/11/14 20:58

    Hi mense, jong ek het 3 seuns, my oudste is nou al 6 jaar, sit met aanbeie van sy geboorte af, kry elke keur goed by apteek dit werk maar kos n arm en n been, so 2 jaar terug het ek aanbeie so groot en dik soos my pinkie gehad, ek kon nie loop, sit of staan nie, lag maar die wat wil maar dit was erger as kraam, n paar dae voor ek die erge pyn gekry het, het ek 2 ou tannies hoor praat oor aanbeie waarmee hul sukkel, lag maar die wat wil, die een tannie se antwoord was tandepaste!!!!Glo wat wil tandepaste brand die aanbeie binne 3 dae weg, dit brand maar net n paar minute, dan is dit weg, da na voel jy geen pyn of ongemak meer nie, ekt uitwendige aanbeie gehad en die tandepaste het gewerk, goedkoop tandepaste brand minder, dink die brand is maar diesele as wat hul die aanbeie af brand net goedkoper

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek is manlik en het nou op 47 jarige ouderdom nou vir die eerste n aambei.

      Ek lees toe hier deur op soek na raad. Sien toe die tandepasta raad. Ek dink , fokkit, dis te goed om waar te wees, maar wat het ek om te verloor.Tandepaste het ek mos.
      So ek smeer toe aan so 3x per dag. Dit brand nie juis nie, maak jou hol net so koel. Ek het ook tussen-in ook Zambuck salf aangesmeer.
      Wragtag so na 5 dae toe is die aambei weg.
      Weet nie of dit die tandepasta of zambuck is wat werk nie.
      Maar try dit, en laat weet hier of dit vir jou werk.
      Wat het jy om te verloor?

      Delete
    2. Anonymous2/11/17 22:41

      Jou advies is 100% ek het my ambei laat uitsny 20 jaar terug maar kry nog gereeld las, veral na KWV gebruik, misbruik. Ek gebruik nou al 10 jaar lank zambok salf, eet n medium blikkie, sluk dit net in, ek belowe 3 dae later is jy a for a way. Ek het al menigte mense hiermee gehelp, godkoop, pynloos en privaat. EET jou zambok.

      Delete
    3. Nee my Vriend, ek weet nie vd tandapasta ding nie.was baie jonk toe ek daardie een probeer het. 😂😂 het so gebrand ek dit sommer uitgegrou, seer of nie. Zambok ja.

      Delete
    4. Die tande pasta saak weerk100%.. Gebruik ook n ys blokkie en hou dit daar totdat dit opgesmelt is.. Glo my🙌

      Delete
  33. Anonymous10/4/16 13:27

    Ek is tans 20 jaar oud en sukkel baie met aambeie, dit bloei elke keer as ek badkamer toe gaan en ek het al anusol gebruik en ek het al setpille probeer, dr het salf voorgeskryf wat dit verdoof ool maar niks werk nie. Ek is bang om badkamer toe te gaan omdat dit net te seer is. Het ook nie mediese fonds nie so kan nie iets baie duur bekostig nie. Ek is ook glad nie hardlywig nie.

    ReplyDelete
  34. Anonymous1/12/16 14:38

    Ek is dringend op soek na die klipdagga salf. Kan dit nerens kry nie. Help asb

    ReplyDelete
  35. Preparation H , you can thank me later.

    ReplyDelete
  36. Anonymous12/8/17 16:41

    Kan iemand dalk raad gee asb? As ek badkamer toe gaan en afvee is daar bloed op die papier en iets wat soos n klont lyk.. soos wanneer n vrou haar maandelikse siklus en daar is sulke klonte in. Ek weet nie hoe om beter te verduidelik nie. Iemand al so iets teegekom?

    ReplyDelete
    Replies
    1. my seun is 22 jaar oud. was by dr gewees oor aambeie. het setpille gegee. maar nou kom daar n klomp bloedklonte af. wat kan dit wees asb. en dan kan hy nie eers reg loop nie. hy het fotos ook geneem

      Delete
    2. Anonymous31/3/22 06:58

      As hy sukkel om te loop moet hy dalk 'n tweede opinie kry.

      Delete
  37. Wel as enige iemand klipdagga salf aan die hande kry sms my op die nommer 0740869785, want die pyn is ondraaglik ek kry nie eens geslaap nie, ek het 'n drywe tros aambeie nie eers net een nie, sommer 5 of 6. en ek is swanger so daardie Preparation H werk nie vir almal nie, ek het so ander salf by die apteek gekry wat soos die hel brand dis Hem-Co Hemorrhoids Gel die national distributor se nommer is 0798202097, hoop dit werk vir julle....dit brand vir so minuut en ek weet nog nie of dit werk nie. eers gister gekry.... Maar enige hulp sal great wees asb. ek is desperaat al, jy kan nie sit nie en kan nie staan nie, kan nie kar ry nie, en nog minder loop dis net te seer.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek het ha nou gebel sy weet ni eers van so iets ni

      Delete
  38. Goeie more ek is 28 en sit met n tros aambeie ek het dit gekry toe ek swanger was met my eerste dogtertjie ek het al als probeer wat die apteke vir my gegee het. Maar dit raak so erg en geswel dat dit vreeslik pyn en dat ek glad nie kan sit nie. Dis nou al 9 jaar dat ek met dit sukkel enige raad asb ek is al moedeloos. Pyn is vreeslik erg.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous22/1/18 13:46

      Dit klink ongelukkig of jy op die stadium is waar dit in 'n hospitaal verwyder moet word.

      Delete
  39. Waar kan ek klipdagga kry asb my nom is 0763275077 baie dankie lekker daggie verder.

    ReplyDelete
  40. Wat kan mens doen as ambeie uitgekom het.

    ReplyDelete
  41. Anonymous21/7/18 17:53

    Vicks werk baie goed. Dit brand nie. Dis lekker koel en binne n paar dae is dit weg.

    ReplyDelete
  42. Sal dit probeer want manlief het ambeie

    ReplyDelete
  43. My moeder het al die jare met aambeie gesukkel so erg dat sy op die laaste besluit het sy sal die operasie aan durf vd aambeie. n familielid het gesê sy moet aluin met water meng en in n bakkie by toilet hou. Elke slag moet sy dit was met die aluin water met n wattetjie. Haar aambeie het na buite uitgehang. Die aluin het die aambei uitgedroog en laat verdwyn. Sy het jare voor haar dood geen probleem met aambeie gehad nie. Dit was nie nodig vir n operasie nie. n Beproefte boere raad.

    ReplyDelete
  44. Goeie more. Ek het geweldige pyn wat met koors gepaard gaan by my anus en vagina. Kan aambeie dit veroorsaak. Was nou al by ginekoloog niks fout by daai gedeelte

    ReplyDelete
  45. Anonymous18/1/20 12:48

    Hi ek het vir die eerste keer anale seks probeer maar was te seer
    Nou het ek aambeie wat geswel en baie seer is
    Ek sukkel om te sit
    Sal dit weg gaan vanself
    My maag gaan uit en dis nie seer nie
    Dis wanneer ek moet af vee wat ek deur die dak wil spring want die bubble knop sit langs my anus

    ReplyDelete
  46. Hi daar, kan inwendige aambiue iets met jou keel te doen he, ek het gevind sodra ek zambuk I druk by my vondament is my keel minder seer

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek dink jy druk dit te diep in... tot in jou keelgat in...

      Delete
    2. ek dink jy druk dit dalk te diep in.. tot in jou keelgat in..

      Delete
  47. Vir baie vinnige verligting van pyn en die genesing van uitwendige aambeie. Meng n halwe teelepel Vicks met n halwe teelepel Anusol room. Voeg dan een grand-pa poeier by en meng dit in. Smeer 3 keer per dag aan. Dit werk.

    ReplyDelete
  48. Ek is n 26 jarige ou ek soek raad wat kan n mens gebruik vir aambeie my anus het begin pyn sodra ek number 2 gebruik Dan voel dt iets block my ontlas dit is baie pynlik Dit bly voorkom ek moet toilet toe but dar kom niks uit nie daar dar kom net n slymerig vloeistof uit daar is oek niks wat buite hang nie my anus is van binne af seer so enige raad asb

    ReplyDelete
  49. Goeie dag eks van Krugersdorp waar kan ek vd klipdagga salfie kry as.

    ReplyDelete
  50. Ek is gelukkig hierdie probleem gespaar, maar my man 41jr tjop baie af. So het ek hom gesê om PREP aan te smeer uit frustasie, want hy was soos n beer met n seer tand. PREP is nou oral in ons huis en voertuie.

    ReplyDelete
  51. Kan ek kruisement tee drink vir aambeie indien wel hoeveel kan ek op n dag drink

    ReplyDelete
  52. Ek soek hulp/raad. My moeder is al in haar jare en sukkel met aambeie, by tye soos be voorbeeld laas nag het sy weer baie gebloei, sy het al telkemale die dr gesê daarvan maar dis asof hulle haar nie kop toe vat nie, enige raad vir my asb.

    ReplyDelete
  53. Soek daardie klipdagga salf groot asseblief.Dringend

    ReplyDelete
  54. Ek is van krugersdorp
    Ook opsoek na die klipdagga salf asb
    Wie Kan help
    0731404947

    ReplyDelete
  55. Unknown

    Help asb met ambeie, dit maak al my been lam van seergeit

    ReplyDelete
  56. Cell bestraling vernietig jodium en dit veroorsaak hardlywigheid, boron (borax) tekort verswak aarwand, nagmerrie gevolge..linsaad (flax) help ook en harpuis/boomgom werk wonders, jul het mos almal as kinders boomgom gekou.;-)) cell bestraling veroorsaak griep simptome btw.fix jodium tekorte en jy kry nooit weer griep, kanker, diabetes ens...

    ReplyDelete
  57. Anonymous7/8/22 20:38

    My Pa het altyd gese om dit met vuurhoutjies te brand. As die volgende aambei sy kop uitsteek dan skud jy net die vuurhoutjie boksie.

    ReplyDelete
  58. Anonymous2/10/22 16:53

    Die man wat gese het jy moet zaambok rol en insluk jou poes dit is fokken ontmoontluk

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous1/12/22 08:49

      Hoekom so vieslik praat gebrek aan woorde

      Delete
    2. Anonymous2/4/23 13:34

      Ek het al vanaf my laat 20 jare al blikke en blikke Zam-Buk geëet. ek is nou 72. Die man wat so lelik praat kan nie eers spel nie!

      Delete
    3. Hi, werk ZamBuk? As jy n rukkie rol en insluk?

      Delete
    4. Heelwat mense beweer dat dit werk. Sommige mense smeer dit gewoon aan.

      Delete