Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



12.3.24

Vaginale infeksies

Infeksies word gewoonlik veroorsaak deur besmetlike stowwe wat via die vagina in die inwendige organe beland. Jy kan begin jeuk weens te warm of stywe klere, of weens uitdroging van te veel was met seep. Wees veral versigtig om te veel met geparfumeerde seep te was.

Vaginitis is ´n tipe infeksie wat veroorsaak word deur ´n geelgroen of rooierige afskeiding wat onaangenaam ruik. Dit gaan gewoonlik gepaard met ´n jeukirigheid en brandpyn.

Candida kan voorkom sonder om ´n infeksie te veroorsaak, maar as dit baie vermeerder kan dit ontsteking veroorsaak wat gepaard gaan met ´n witterige afskeiding.

Vee altyd van voor na agter af. Drink ook bosbessiesap. Dit maak die urine suur, wat die groei van bakterieë teenwerk. Vir Candida kan jy ´n tampon in jogurt doop en dan in die vagina plaas. Eet ook so gereeld as moontlik bioaktiewe jogurt. Vermy die oormatige inname van alkohol en eet minder suiker. Daar is verskillende swamteenmiddels beskikbaar om die infeksie te behandel. Dit behoort na sowat twee weke te werk.

Besoek dadelik jou dokter indien jy vermoed jy het Vaginitis.


Boereraat:

Belinda van Wijk: Los ongeveer 2 opgehoopte eetlepels koeksoda op in 'n warm bad water en sit 'n ruk, 20 min, daarin (bad dan soos gewoonlik). Dit help vir vaginale infeksie (jeukerigheid en branderigheid).

♦♦♦

Belinda van Wijk: Smeer voor slaaptyd redelik baie "gewone joghurt" (ongegeur) aan die seer gedeelte (sit net 'n pantyliner in jou broekie want dit mors baie), gaan slaap dan so en was dit môre oggend weer af. Herhaal totdat die toestand beter is.


Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

143 comments :

  1. Anonymous27/7/09 09:09

    Ek is 3 weke terug getroud en het vir die eerste keer sex gehad ek is op die pil. Ek skei baie slym af na sex en dis nogal seer na die tyd as ek elke keer klaar by die toilet was. Is dit normaal of nie? Ek het nie regtig baie seer tydens sex nie net na die tyd?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous1/7/19 10:04

      Ek sal ook wil wweet ekt 7 dae trg sex gehad nou is my afskeiding bje en dit voel bje weard daar onder... wat kan dt weec???

      Delete
    2. Ek is 24 jaar oud en is 4 maande swanger ek het n vraagi ....ek het n infeksie in die binne kant en dis persoonlik maar my gaatjie is baie seer en alles voel binne geswel en baie brandseer as ek pee ...ek het n dokter gaan sien en het pille gekry vir pein en infeksie maar ek is opsoek na boere raad ...as iemand my kan kontak vit hulp sal ek dit rrg waarder 0769195498

      Delete
    3. Anonymous28/4/22 17:41

      Hi jy kan in lou sout water sit dit help regtig sit so vir n minuut

      Delete
  2. ek is 32 jarige vrou met 'n vragie.
    ek is so bly ek het op die website gekom ek wil graag iets uitvind ek het nou al snaakse goed gesien op die website oor my probleem, hopelik sal jy my kan reg verduidelik. ek en my man is al amper 2 jaar getroud ons het nie regtig baie seks gehad nie. ek was op die inspuiting vir lank toe los ek dit laasjaar het begin menstrueer alles goed en wel ons het sex gehad maar nie baie nie,ek dink 2 of 3 keer in ons 2 jaar huwelik maar gister-aand was anders, ons het seks gehad maar ek het vreeslike pyn gehaf weerskant van my buik. ek het dit nooit gehad nie, gister-aand was die eerste keer, nou wil ek weet is dit normaal.. of is dit maar net omdat my liggaam dit vir amper 2 jaar nie gedoen het nie of wat. vanoggend was die nie meer so seer nie. ASB ek sla dit waardeer

    ReplyDelete
  3. Ek is verloof en wil weet of dit moontlik sal wees dat ek weer n baba kan kry. ek is in 2003 permanent steriliseer maar wil graag n baba he. Is proef buis swangerskap moontlik.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dis mos verskriklik dom? Nou-ja, dis wat jy kry vir loslê "sonder warries" in jou kinderdae. Nou, al wat jy van nou af doen, is KLAP elke meisie wat jy teëkom met sulke gedagtes uit haar hoerery en stupidgeid uit.

      Delete
  4. Anoniem van Bloemfontein8/9/10 18:23

    Ek is al raadop. Ek het in Nov 2005 'n vaginale infeksie gehad, ek is verskeie kere behandel aangesien dit telkens teruggekeer het. Ek is ook vir Candida behandel. Die normale simptome (gejeuk branderigheid) is nou weg,maar ek sit nou met 'n ander probleem. Dit is asof die area by my vagina (buite) ontsettend sensitief is, dit brand gereeld wanneer ek urineer. Ek het ondersoek ingestel en gevind dat daar 'n klein tipe snytjie/krakie dan is, dit gaan dan weer met tyd weg. Verder is dit ontsettend seer/brand (ook aan die buitekant) wanneer ek en my man intiem is en voel dit asof ek gaan skeur. Ek het al ook behandeling gekry vir droogheid maar niks het nog verander nie. Kan my vel "uitgedun" wees van al die salf wat ek gebruik het oor ± 5 maande? Help groot asb!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/4/15 03:49

      Het jy toe n oplosing gevind want ek was nog nie by dokter nie voel of my infeksie weg is sukkel 2 maande al met blaas infeksie voel of dit weg is maar met rukke brand net die veletjie aan die buite kant of voel ook sensatief nou wonder ek ook is dit salf Wat ek heeltyd gebruik het of is dit n iretasie van my onder kleure af?

      Delete
    2. Anonymous8/5/15 14:14

      Dit kan beide wees.

      Delete
    3. Ek het nin of meer die selfde probleem. Ek is 53 en raak nou bang vir sex. Ek bloei elke keer na sex en dit is bitter seer in die begin van sex. Voel of ek kleiner en stif geword het. Ek skeer ook weens die blood. Ek het n groen kleur afskeiding wat n vieslukke ruik het. Ek dra al n jaar lank pantie liners. Het al slaf en pille gekry maar help nie. Jeuk so dat ek krap en vref tot dit bloei.met ondersoek het ek n foto geneem en gesien net voor my vaginale is n soort van n gaatjie. Nie te groot maar ek kan dit sien op die gladde deel, dit bloei nie. Is dit normaal, ek het probeer fotos op die net soek maar kry niks.

      Delete
    4. gaan sien n ginekaloog hy sal jou medikasie gee. dit iets met jou hormone en goed te doen op daardien ouderdom

      Delete
    5. Ek bloei ook as ek en my man gemeenskap het het dit is so seer, wil nie meer seks he nie

      Delete
  5. Anonymous8/9/10 18:24

    'n Dokter behoor jou te ondersoek om uit te vind wat gaan aan. Dalk was jy sensitief vir die room of dalk is dit as gevolg van 'n allergie. Baie moeilik om net so te raai.

    ReplyDelete
  6. * du Plessis8/9/10 18:24

    Ek het 'n afskeiding, reukloos, wat lyk soos klein deeltjies vet. Wat kan dit wees?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous1/5/17 14:57

      Het u destyds uitgevind wat dit is? Want ek sit met dieselfde problem

      Delete
    2. ek wil weet wat kan n mens jeuk weg vat en dit lek onder wat kan ek gebruik dit jeuk baie

      Delete
    3. My vagina voel seer en as ek pee dan die laaste voel seer om uit te kom moet ek wag dat daai pee moet uig kom dua ongemaklik seer

      Delete
  7. Anonymous8/9/10 18:25

    Daar is te veel moontlikhede. Jy moet gaan vir 'n ondersoek om te bepaal wat fout is.

    ReplyDelete
  8. * van den Berg8/9/10 18:26

    van den Berg skryf: "Ek was 2 keer op antibiotika toe my verstand tande uit is. Toe begin ek infeksie kry, het toe 'n salf gekry en nog "middels" wat ek moes "inspuit". Die infeksie het teruggekom en ek het weer van vooraf begin om als te gebruik. 'n Week terug het ek 'n pyn aan die een kant, onder, begin kry. Ek kan nie lekker verduidelik presies waar nie. Maar dit voel soos die area net effens regs bo die vigina. Kan dit wees van al die goedjies wat ek gebruik het vir die infeksie? Dat die infeksie nou so erg is, dat ek sukkel met die pyn en skaars slaap in die aan.

    ReplyDelete
  9. Anonymous8/9/10 18:26

    Gaan raadpleeg asseblief 'n dokter hieroor!

    ReplyDelete
  10. Anonymous8/9/10 18:27

    Ek het die hele web deursoek vir inligitng oor vaginale infeksie maar kon niks vind wat my probleem oplos nie. Ek is 36jr oud en het twee kinders 10 en 13jr. Ek het af en toe 'n vaginale infeksie gekry waarvan die meeste agv antibiotika ontstaan het. My GP skryf Fluzol ook voor as hy vir my antibiotika vir sinus ens gee.Ek het die afgelope 6-7 maande 'n vaginale infeksie wat net nie wil opklaar nie. Ek is deur reekse candida rome asook Dalacin salf. Ek bly egter met 'n branderigheid sit wat net nie wil wyk nie. Ek het geen snaakse reuke nie en die buite gedeelte bly rooi. Daar is ook geen afskeiding nie. Dit brand liggies as ek urineer sowel as na gemeenskap. Ek gebruik nie 'n douche nie en is al raadop. Die gejeuk klaar op maar die brand bly daar. Ek was by my ginekoloog wat 'n papsmeer geneem het, maar sy het my verseker dat daar geen infeksie is nie. Sy het toe Premarin voorgeskyf wat ook nie help nie. Kan daar 'n ander oorsaak wees? Ek vermoed dat ek allergies vir koring is aangesien ek 'n veluitslag kry sodra ek dit eet, maar kan dit 'n vaginale infeksie veroorsaak? Dit is asof die infeksie elke keer net onderdruk word en dan weer terugkeer na 'n paar dae. Ek gebruik geen ander medikasie op die oomblik nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous21/9/15 14:42

      Ek kry ook baie male infeksie. Dit begin net brand en jeuk en ek pee-pee kort kort. Dis verskriklik seer as ek pee-pee en dan is daar bo op net druppels wat uitkom, maar dit is verskriklik seer. Dit kom af en toe veral as ek menstrueer. My blaas voel dan baie geswel en seer, kan nie sit nie en dit pyn verskriklik en ek gaan na elke minuut badkamer toe. Di antibiotika pille wat ek by die doctor kry , help net vir daardie sekere tydperk, na a maand of twee, keer daardie infeksie weer terug. Maar ek het nou iets nuuts probeer, ek kry nou *MISPOT* medisyne vir myself, en drink dit gereeld en sitro soda op a lee maagie, vroeg in die oggend, ek pee-pee total en al ni mee by publieke toilette nie, en as ek dringend by a badkamer moet uitkom en is nie by my eie nie, Gooi ek toilet papier in die toilet en vee die sitplek af met a wipe af . Dit help nogal verskriklik baie en ek is nou net baie meer versigtig.

      Delete
    2. Ek het die selfde probleem nou by homopaat hoop sessie help ek sit wit jogurt aan 2keer verlug dit bietjie

      Delete
    3. Ek het dieselfde probleem en het ook al als probeer. Ek het nou raakgelees dat wasgoedversagmiddel dit kan veroorsaak.

      Delete
    4. Anonymous18/9/23 22:26

      Waar Kan men's di mispot koop

      Delete
  11. Anonymous8/9/10 18:27

    Ongelukkig is baie vroue is geneig om herhaaldelik infeksie te kry. Daar is ongelukkig heelwat faktore wat hiertoe aanleiding kan gee. Jy sal moet eksperimenteer met jou dieet, aanvullings en selfs kyk na jou onderklere om die infeksie te probeer beperk. Is daar al 'n laboratoriumontleding gedoen in jou geval?

    ReplyDelete
  12. Anonymous8/9/10 18:27

    My man kla van klein knoppies op sy penis na seksuele kontak met my en dan lei dit gewoonlik na 'n jeukerigehied by my en moet behanding kry vir vaginale infeksie daarna. Hoe kan ek dit in die toekoms vermy om vaginale infeksie te kry en hoe kan mens dit behandel om so 'n infeksie te voorkom. Hierdie tipe van infeksie gebeur seker ongeveer elke 3 maande. Ek is al raadop, help asb!

    ReplyDelete
  13. Anonymous8/9/10 18:28

    Jy sal 'n dokter moet besoek om vas te stel presies wat fout is EN wat die oorsaak is.

    ReplyDelete
  14. Anonymous8/9/10 18:28

    MY DOGTER IS TANS IN UK, SY HET GAAN STORT TO VERGEET SY HAAR "BUFF" IN DIE BAD KAMER SY VERMOED IEMAND HET DIT GEBRUIK. SY HET SO 4 OF 5 WIT SKURWE KNOPIES BY DIE INGANG VAN HAAR VAGINA ONTDEK. 1. WAT IS DIT. 2. HOE BEHANDEL JY DIT EN MET WAT. 3. IS DIT AANSTEEKLIK. SY HET OOK DIE LAASTE TYD GEREELD 'N DIK WIT AFSKEIDING, HELP ASB ...

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous30/1/12 08:08

      Dit klink vir my na vratte wat daar sit. Sy sal by 'n dokter moet uitkom sodat dit kan ontleed word. Daar is 'n kans dat dit HPV kan wees. Dit is hoogs aansteeklik en seksueel oordraagbaar. Die persoon wat met haar "buff" gewas het kan ook maar 'n dokter gaan spreek. Die vratte kan afgebrand word en of as sy dalk gelukkig is sal dit verdwyn met tyd. Beskou dit maar as ernstig.

      Delete
    2. Anonymous23/2/15 22:40

      X is 20 jaar oud en het n maand terug n kersersnit gehad die Baba is nie baie oud nie x het gebloei en het 3weke da na sex gehad met my bff deur my siek x wil weet of fit moontlik is dat x nie kan hiv-vigs kan kry nie

      Delete
  15. Anonymous1/11/10 12:47

    Ek soek baie dringent raad vir slymerige afskeiding by my vroue geslag veral tydens seks.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous23/5/12 11:41

      Eks n dame van 17 het ook die selfde geval weet nie wat om te doen ni

      Delete
  16. Ek het vaginale afskeiding wat soos vater is dit vlek my onderklere en ruik suur,dit brand my bene ook

    ReplyDelete
  17. Ek sukkel noual se +- 2jr met ;n vreeslike gejeuk dit jeuk soooo dat ek my stukkend krap drs gee net room enige raad asb dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. ek het ok n probleem ek jeuk by my private plek ek krap dit stukkend en daar kom so wit goed uit en dan lek dit ek kani sit nie dit is seer wat kan ek gebruik die dr wil my ni eers help met dit nie wat kan ek gebruik asb help my wat kan ek gebruik my no is 0661178774madeleine help my asb om iets te gebruik dis baie seer dankie

      Delete
    2. Anonymous12/4/22 22:53

      Ek sit met presis die selle is al moedeloos krap my so stukkend

      Delete
    3. Anonymous13/4/22 06:46

      Candida is normaalweg die oorsaak van die gejeuk. Dit kan ook 'n wit afskeiding veroorsaak. As jy geneig is om dit gereeld te kry gaan jy moet aandag gee aan jou dieet ens. Lees die artikel hier bo vir raad.

      Delete
  18. Anonymous10/1/11 14:59

    EK soek raad. Asseblief help My.Ek is 21 jaar EN my kerel is 25 terwyl ons omgang het dan bloei ek en dan ook vir n ruk na dit .Moet ek n dokter gan sien of wat is fout met my?

    ReplyDelete
  19. Anonymous23/4/11 16:26

    Wat kan n mens vir Vaginale afskeidings gebruik

    ReplyDelete
  20. Anonymous18/7/11 12:14

    my man het 'n branderigheid op sy penis elke keer as ons seks gehad het die volgende oggend. Dis nou vir amper 1 jaar lank. Ek was al vir papsmeer en medikasie, maar dis asof dit daar ble. Ek voel baie sleg daaroor want ek is ok,brand vreeslik as ek 'n orgasme beryk) maar dis hy was seer het na die tyd. (Let wel, ek is ook baie droog soms tydens seks. Was nooit so nie, wat kan ek doen?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous3/2/14 15:40

      Ek was in n sootgelyke geval met my man, wat seer, rooi, en n skurwe penis kop gekry het, elke leer na sex. En so het ons uitgevind hy is n diabeet, en die suurheidsgraad van my het hom gebrand. En ek het altyd sleg en skuldig daaroor gevoel. Maar dit was toe n teken van diabetis ook.

      Delete
  21. As ek en my maat seks het brand dit en na die tyd ook. Moet ons of ek 'n dokter gaan sien, ek sukkel al lank met infeksies.

    ReplyDelete
  22. Anonymous24/1/12 12:36

    Ek n vreeslike brand as ek pie maar kani verstaan wavan ek dt gekry ht ni,was 10maande laas mt n man ini bed,wavan kan dt wees?HELP MY ASB?

    ReplyDelete
  23. Anonymous16/4/12 09:53

    Ek wil net weet wat ek kan gebruik vir infeksie asb??dt brand as ek urineer en jik veskriklik

    ReplyDelete
  24. Anonymous31/5/12 12:05

    ek is 31 jaar oud en is n jaar en 2mande getrou ek het n baba suentjie van 6mande oud na my kind se geborte het ek elke dag die gel wit afskeinding dit pla my verrslik erg en wanneur ek en my man sex het is die reuk so serk dat ek en my man wil naar word en ek het so seur dat ek puin op my maag het en wanneur ek stres is die reuk 10 mal erger ek is bekomerd ek en my man se sex lewe gaan agter uit ek soek dringed raad asb

    ReplyDelete
  25. Anonymous22/8/12 07:24

    ek suk net raad,ek en my boyfriend het al paar kere sex ghad dan na sex bloei ek glad,mr di volgnde ognd is daar geen bloed wat kan dt ws

    ReplyDelete
  26. Ek soek raad en is te skaam om te vra. 1. Bo my klitoris is die vel kliphard, ampers soos 'n rif. 2. My klitoris en binne lippies is spierwit, en ek sukkel met jeukerigheid op my klitoris koppie, so erg dat ek my self wil stukkend krap. Al wat help is as ek 'n warm rooibos teesakkie op sit van tyd tot tyd. Ek het geen afskeidings nie. Die gejeukery maak my mal en ek is raadop.

    ReplyDelete
  27. Anonymous5/3/13 23:55

    X i dame vn 30 ht 6jr gelede sex ghad verlede mandg het k v di 1ste keer mt i man sex ghad 2dae darna het k bgin jeuk n ligies brand k urineer kort kort mar dt brand ni. X bkomerd. het i morning after pil gdrink n het nog ni periods gkry ni, k het nog ni bgin bloei soos strokie se ni.

    ReplyDelete
  28. Anonymous7/3/13 15:59

    Hi eks n 26jarige dame,ek het n inveksie brobleem di kleur van di afskeiding is bruin of geel en dit het n reuk ekt al viginale room an gesmeer en dit het nog steedz ni gehelp ni ek drink nu dassiepis en dit help ma hu lank mut ek dir drink voordat dit finaal weg is.dit smaak so sleg maar ek is op van die slegte reuk en kleur van afskeiding. Ek het gedink dit is mt sex partner wat my di inveksie gegee het want hy het ni net vemy ghad ni ekt my ook getoets ve HIV ma was 2 skoon.help my asb wat kan dit wees!!!!!

    ReplyDelete
  29. Anonymous4/4/13 20:54

    Ek is 'n 23jarige dame en ek het ook 'n vragie oor vaginale infeksie.My vriendin het onlangs opgelet dat sy 'n wit-geelerige afskeiding kry wat 'n slegte reuk het.Dit pla haar baie want dit kom nou al vir 'n tydjie aan.Hoe kan ek haar help,het u dalk raad of weet u dalk wat dit kan wees?Sy kry dit met ligte blaas pyne.U hulp sal baie waardeer word.Dankie*.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous21/8/13 03:59

      Dit klink na infeksie. Sy moet 'n dokter spreek. Daar's geen skaamte daarin nie. Dokters hanteer baie gereeld sulke gevalle. Hoe vinniger jou vriendin mediese behandeling, hoe vinniger kan sy gesond raak. Om dit te los kan dalk die toestand vererger. Alles sal okei wees. Sterkte!

      Delete
  30. Anonymous9/5/13 00:34

    het enige iemand asb vir my raad? ek sukkel al n maand met n witterige afskeiding met n ligte reuk. wat kan ek gebruik?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous22/7/13 10:13

      Dit kan een van 'n handvol oorsake wees. Jy sal 'n diagnose moet kry voor jy medikasie kan kry.

      Delete
    2. Vir jeuk en brand en bars vel gebruik ek BROWN VINIGAR DIE OORSPRONKLIKE EEN. Verdun en was jou ogend en aand dit verdwyn gou . Eben vrouens kan dit laat penetreer en sodoende v binne uit spoel
      LEWELL: asyn is sterk vrdun dit soos u dit vorl moet pas v u sterkte .
      DIT WERK V MY EN VROU

      Delete
  31. Anonymous20/7/13 22:49

    Help da kom wit etter bo my vagina uit nie binne ni en binne jeuk dt oneindig en ekt fyn pysies agter gekom wat kan dt wees?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous22/7/13 10:20

      Verskeie dinge kan die wit afskeiding veroorsaak, maar die puisies laat mens dink aan Candida. Kyk na die raad wat hulle hier bo gee daarvoor.

      Delete
  32. Anonymous1/8/13 15:13

    Ek het n vriend wat kla van brand as hy piepie en hy sukkel ook om te piepie omrede dit seer is. Hy se sy hele privaat gedeelte is ook seer. Kan dit dalk urineweg infeksie wees?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous5/8/13 08:36

      Meeste van die tyd brand dit weens inflammasie of ontsteking. As dit nog steeds aanhou sou ek voorstel hy gaan sien 'n dokter. Ander gevaartekens wat dadelik mediese aandag vereis is bloed in die urine, as sy penis begin lek of as hy 'n koors ontwikkel.

      Delete
  33. Anonymous9/10/13 02:17

    Ek is bang om te pee want ds baie pynlik n ek is kortasem van pyn voor k opstaan, moet kort kort heeldag toilet toe hardloop geen brand geen jeuk maar net i baie pynlike steekgevoel yt my maag yt tot in my vagina en my hele onerlyf is lam urine ryk baie skerp

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous9/10/13 08:55

      Klink soos 'n infeksie, ernstig genoeg dat jy eerder by 'n dokter moet kom vir 'n diagnose.

      Delete
  34. Elke keer na ek gepiepie het kom daar n ligte bloed afskeiding uit. Ek is nou al n maand van die pil af en my menstruasie was vir 2 weke lank. Wat moet ek doen?! Eks raadop

    ReplyDelete
    Replies
    1. As dit so gereeld gebeur moet jy dokter toe gaan.

      Delete
  35. Eks 22jaar oud x miesie 1jaar 5maamde gehad x net begin vrate op my penis kry wats di probleem

    ReplyDelete
    Replies
    1. Laat iemand eers kyk watter tipe vratte dit is. Gebruik intussen 'n kondoom tydens seks.

      Delete
  36. Help ekt nie geld vir 'n dokter nie , ek kry 'n reukerige bruin afskeiding vir meer as 'n maand lank het meer as 3maande gelede omgang gehad , dit pla my ... Enige raad iets wat ek some by die huis kan doen

    ReplyDelete
    Replies
    1. Jy sal so gou as moontlik kliniek toe moet gaan.

      Delete
  37. ANON asb. Ek wil net weet ek het I ligte geelerige afskeiding wat ni lekker ruik ni. Dit het eers soos nat toilet papier gelyk wat yt my ytkom maar toe begin drink ek cranberry citro soda nu lyk dt so is daar enige raad wat ek kan doen asb x bja skaam vir doktr om daar te krap.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Die susters by 'n kliniek kan jou ook help.

      Delete
  38. Ek soek graag raad! Ek het al die afgelope 11jr infeksie! Dis bja erg. Ek jeuk vreeslik. En dit ruik glad nie goed nie! Dit ruik of iets binne my dood is! Ek het al vir n paar papsmere gegaan. Die dokter het gevind dat ek abnormale sele in my vroue dele het! Hy se dis di begin van vroue dele kanker! Hy het my toe verwys na n ginikeloog toe en hyt net vir my gese kom volgende jaar junie terug vir nog n papsmeer! Eks raad op en voel self bewus want dit stink vreeslik bja! Help asb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Kry 'n tweede opinie as jy voel die ginekoloog doen nie genoeg nie.

      Delete
  39. Anonymous
    Eks 32jr is 'n 1jr en 2maande gtroud sukkel al met infeksie kort voor my troue,was al v papsmere het rome en pille gkry maar in minder as 'n maand is d gjuk en onaangename reuke terug. ons probeer ook al meer as 'n jaar om swanger te raak,d ginekoloog het gse daars niks fout ni,ek was al 3 keer op bevrugtingsbehandeling ook. My man reken dis v te veel stres.Eks al baie moedeloos want dit bly ongmaklik,my vel is ook baie sensitief en eks ook gneig om pyn te he tydens omgang by my eierstokke.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Weet die dokter van al jou probleme? Mens moet soms stelselmatig deur alles werk saam met een dokter. Kry ander opinies, tot jy iemand kry wat jy voel jou probleme aanspreek.

      Delete
  40. Anonymous20/4/14 22:03

    Hey x het pain op my blaas geen gejeuk of brand niet piepie wat afknyp ws in die afgelope uur 4keer ini toilet geraad asb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous13/5/14 09:13

      Klink na fout met die blaas of niere. As dit nierstene was sal jy by die tyd al weet.

      Delete
  41. Anonymous2/5/14 23:31

    Ek soek asb raad,my blaas pyn en my bene ook.En soms voel dit of my bene lam raak.Dis meesal in die aand wnr ek slaap .Ek het geen brand of afskeidings of probleme wnr ek pie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous14/5/14 13:49

      Daar kan 'n hele paar oorsake wees. Om hierdie rede moet 'n dokter 'n diagnose maak. Wat jy intussen kan probeer is om genoeg water te drink en elke dag n multivitamine te neem. Kyk of daar enige verandering is. Jy behoort egter 'n dokter te gaan spreek.

      Delete
  42. Anonymous5/6/14 23:44

    Hey ek skei 'n witterige dik slym af dit gee nie 'n slegte reuk af nie en dit jeuk nie.wat kan dit. Ek is ook nie swanger nie want ek ht sondag opgehou met my periods.bekommerd is dit normaal??

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/6/14 14:28

      Ek sou dit behandel soos vir Candida. As dit nie werk nie moet jy egter 'n dokter gaan sien.

      Delete
  43. Anonymous11/6/14 15:43

    My nael was al 2 keer nat met ñ reuk van die vloeistof wat daryt kom.Ek het ñ jaar trug geboorte geskenk,kan dit dit wees of slaap my partner dalk rond

    ReplyDelete
  44. Anonymous11/6/14 15:46

    My nael was 2 keer baie nat met ñ reuk van die vloeistof wat daryt kom.Kan dit wees dat my partner rondslaap of kan dit wees a.g.v die feit dat ek geboorte ñ jaar trug geskenk het

    ReplyDelete
  45. Anonymous23/6/14 08:27

    hi ek wonder of julle my kan help ek het die 3de junie met my period begin ek toe was ek weer die 6de kla waar ek gewoonlik n week is en ek kry krampe en ook hoofpyn

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous25/6/14 12:59

      Dalk is jou hormone net bietjie deurmekaar. As jy bekommerd is moet jy 'n dokter gaan sien.

      Delete
    2. Anonymous27/6/14 06:35

      Mre almal ek suk bietji raad as ek en my mwn seks ht dan bloei ek dit gebeur ni gereeld ni kan dit dlk nt n aretjie wees of ni ek is 47jaar en jt 3 kidz laat weet my asb en danki

      Delete
    3. Anonymous27/6/14 07:55

      Kan wees, ek sou nogtans 'n dokter gaan sien, net om seker te maak.

      Delete
    4. Anonymous31/7/14 04:29

      dit gebeur met my ook wat is dit of wat kan dit wees lat weet my asap plz

      Delete
  46. Anonymous25/8/14 21:02

    Halo almal,x lees jule stories nogals intresant,maar ek soek help,x is 23 het eenkeer omgang gehad maar dis seka al. 2 of 3 jaar trug,my vergina skei af en dit veroorsaak dat dit jeuk en my hoeke van my vergina bly rou of soms droog as dit jeuk en ek krap dit dan kom daar. Sulke droe veletjies af wat amper soos skilvers lyk as j daar krap xt raad nodig,ek het net 1 bf gehad xs single ,xs te skaam as x moet 1dag wee omgang het help asb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/9/14 19:51

      Probeer 'n papsmeer kry by jou kliniek.

      Delete
  47. Anonymous26/8/14 12:45

    EK IS N DAME VAN 50JAAR, EK KRY DIE VREESLIKSTE PYNLIKSTE KNOPPIES (LYK SOOS PUISIES), IN DIE BINNEKANTE VAN MY LIPPER (VIGINIA). EK KRY DIT GEREELD. HELP ASB

    ReplyDelete
  48. Anonymous26/8/14 12:47

    HELP ABS. EK KRY DIE VREESLIKSTE PYNLIKSTE PUISIE (BINNE MY LIPPE) BY MY VAGINIA.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/9/14 19:54

      Indien dit 'n puisie is, is dit baie soortgelyk aan puisies wat mens elders op jou lyf kry. Maar eers moet jy uitvind of dit wel puisies is en nie iets anders nie. Jy sal 'n dokter moet sien of 'n kliniek besoek.

      Delete
  49. Ek urineer baie en elke keer as ek klaar urineer het dan kry ek n pyn in my blaas en as ek klaar gepyn het dan bloei ek maar net n klein betjie ,Ek wil net graag weet wat dit kan wees en wat ek kan doen om dit te stop

    ReplyDelete
    Replies
    1. Die veiligste is om te gaan vir 'n ondersoek by 'n dokter of jou naaste kliniek. Speel veilig.

      Delete
  50. Ek was by die dr en hul het vir my gese ek het nier infeksie hul et vir my antibotika gegee om te gebruik maar elke keer wat ek op antibotika gaan dan begin dit te brand wanneer ek urineer en dan begin dit te jeuk as ek affee dan is daar klein betjie bloed ek het gaan kyk en dit lyk dan of daar n gedelte is war stukend is??* wat moet ek doen ek het raad nodig asb??*

    ReplyDelete
    Replies
    1. Probeer gewone jogurt eet om die effek van die antibiotika te bekamp. Knoffel help ook om jou maag se flora te herstel.

      Delete
  51. Anonymous11/3/15 12:43

    Ek vra nederig vir enige hulp.....
    Ek is nou 29 amper 30 weke swanger.
    Ek kry nou al seker vir die afgelope 2 maande 'n erge afskeiding. Dit jeuk verskriklik en brand somtyds. Die afskeiding is so erg soms dat wanneer ek sit of staan dan voel ek sommer eweskielik kom daar 'n hele klomp vloeistof uit.
    Ek is bekommerd dat dit dalk die baba mag affekteer.
    En ek het ook nie regtig geld om te spandeer nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous15/4/15 16:48

      'n Kliniek sal jou kan help met 'n diagnose teen 'n baie goeie tarief.

      Delete
  52. Goeie dag,

    Ek is 28 jaar oud, eks n ma van 2 pragtige kinders, ek het die probleem en op hierdie oomblik van my lewe is ek in n land waar hul nie regtig medies gewys( soos Suid-Afrika) waar ek gebore is nie. as ek en my ou liefde maak dan voel dit of my eierstokke wil uit klim( voel soos kraam pyne, baie seer, daars geen bloed na dit nie, asb help my wat kan ek doen. hier is my e-pos addres. hugomarishka9@gmail.com

    hoop om gou van u te hoor.
    Marishka

    ReplyDelete
  53. Graag wil ek weet ek het 2 jaar terug baarmoeder kanker gehad maar is nou genees maar elke keer as ek sex het is daar bloeding wat kan dit wees en wat kan ek gebruik ek nou al te skaam om sex te he asb help

    ReplyDelete
  54. Ek is 2jaar terug met baarmoeder kanker gediagnoseer maar nou skoon maar elke keer as ek sex het bloei ek wil graag weet wat is dit en wat ek kan gebruik want deesdae is ek skaam om sex te he

    ReplyDelete
  55. Anonymous18/2/16 19:46

    goeie naand ek soek raad asb my 4 jarige dogtertjie krap vreeslike daar onder en dit is gereeld rooi ek het al verskeie vaginale roompies gebruik. ek het na n specialist toe gegaan met haar hy het sulke pienk medisyne voorgeskryf vir haar wat ek moet in die aand gee. na die 1ste bottle medisyne het ek gesien datsy nie meer krap nie. maar ek gaan nog steeds aan met die medisyne ek is ingeroep skool toe omdat sy by die skool ook krap maar ek het met die onderwyser gesels daaroor. ek soek raad asb ek is so moedeloos

    ReplyDelete
  56. Anonymous19/8/16 13:26

    Hi ek soek tog raad my vagina jeuk nou al vir n week lank ek het my stukkend al gekrap en dan kan ek nie eens n pentie aantrek nie want dit is baie seer ek was my gereeld in savlon dan help dit net vir a paar ure dan begine die jeuk weer en nog n ding ek het die 24June my maanstonde gekry en die 29June gestop toe het ek en my boyfriend die 31ste seks gehad en vir die hele July maand het ek nie gekry nie maar die 31ste Julie toe kry ek dit vir 4dae in Augustus is dit normal gee my a.s.b raad

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous1/12/16 11:12

      Indien dit 'n swaminfeksie is kan jy gereeld jogurt eet vir die probleem. Maar mens weet nie. Die veiligste is om by 'n kliniek uit te kom.

      Delete
  57. Hlo help asb x weet ni wat dit is nie my penty bly nat en het n stink reek wat kan dit wees help!!!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dit kan een van verskeie dinge wees. Besoek 'n kliniek of 'n dokter.

      Delete
  58. haai ek het die gejeuk in die kappie van my klitoris ,wat kan ek gebruik,het my al uitmekaar uit gekrap en die die kap hang amper los ,wat kanek doen dis ongemaklik ,Eks n diabeet

    ReplyDelete
  59. Anonymous1/5/17 14:27

    Ek het n uitslag maar dit lyk meer na vet. Dit kom van binne maar meestes gedeeltes is buite om,wat kan dit wees en hoe kan ek behandel? Dit brand of jik glad nie maar eks bietjie bekommerd

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous28/9/17 09:35

      Ek wil graag weet as ek En my man omgang het is ek alewig nat wat kan dit wees raak asb

      Delete
    2. OMG... Hoe vra jy wat kan dit wees?? 😂

      𝔸𝕟𝕥𝕨𝕠𝕠𝕣𝕕 - Dit kan dalk NET normaal wees neh??? Ai

      Delete
    3. Ai... Dit is mos normaal? So al wat is behalwe nat as jul omgang het is 100% vroulik!!

      Delete
  60. Anonymous23/5/18 11:14

    Ek is n 35 jarige vrou ek het drie kinders en het n historektomie gehad seker so sewe jaar terug maar deesdae voel ek n drukking onder by my vagina soos wanneer mens Sal kraam daai selfde gevoel wat kan dit wees.

    ReplyDelete
  61. Anonymous14/6/18 12:19

    ek het n slegte reuk in onderlyf en dit soos vuilis langs vagina as ek seks het.dan voel dit soos snye langs vagina soek raad asb
    .

    ReplyDelete
  62. Die persoon met dogter wat krap,dit kan wees dat sy gekleurde broekies dra.Sy moet wit seep seep gebruik,en net katoen broekies dra.Sy moet ook in geen gekleutge badskuim bad nie.Hou by reuklose badsoute,badsh bad,badseep.Selfs wit toilet papier ook.Hoop dit help.My 2 meisiekinders het die probleem gehad.

    ReplyDelete
  63. Anonymous7/4/19 11:57

    Hello daar ek het dringend hulp nodig.... ��Ek het blaas ontsteking gehad vir 4 dae baie seer gehad pille gedrink en biki verbeter my ontsteking is baie beter maar nou jik dt vreeslik en as uriene uit kom is dit so jik brand dis baie sensitief vir jikerigheid en aan die heel agterste kan by die gatjie is meeste van die probleem en urieneer meer as altyd hulp sal wardeer word die brand jik is meer as ek klaar by toilet was.

    ReplyDelete
  64. Ek het onlangs gevoel as ek pee pee brand dit en na die tyd begin jeuk. Ek het my self onder soek en toe klein knoppies gevoel wat nadie tyd alhoe meer geraak het. Wil net hoor vir raad wat ek by huis dit kan behandel.

    ReplyDelete
  65. Soek asseblief raad vir brand,jeuk en knoppies uitslag in die vaginale area.wat ek by huis kan behandel.

    ReplyDelete
  66. Anonymous19/6/19 10:31

    Ek soek asb raad. Ek is baie droog wanneer ek en my man intiem verkeer. Dit was nooit so nie en dan na dit jeuk ek vreeslik vir omtrent 4 of 5 dae, dis so erg dat ek myself wil stukkend krap. En ek het ñ snaakse reuk. Kan iemand asb help, ons bly in klein dorpie en ek skaam om dr toe te gaan daarmee.

    ReplyDelete
  67. Anonymous19/6/19 10:44

    Ek soek asb raad. Ek is baie droog as ek en my man intiem verkeer, dit was nooit so nie. Daarna begin ek vreeslik jeuk en voel dit soms of daar swelling saam met jeuk voorkom, dit hou vir 4 tot 5 dae aan. Wat kan ek doen groot asb??
    Ek is skaam om dr toe te gaan.

    ReplyDelete
  68. Anonymous

    Ek en my aanstaande is nou 2jaar in n verhouding maar gisteraand na ons sex gehad het,het ek onmiddelik gebrand by die veletjie wat uithang ek het probeer skoon vaseline aansmeer maar dit was baie sensitief ek kan nie daaraan vat nie of my afvee as ek klaar is by die toilet nie en ek is verskriklik NOU as ons intiem is hy sukkel altyd om in te kom HELP ASB

    ReplyDelete
  69. Anonymous7/9/19 08:46

    Hi daar, ek het was op die depo inspuiting vir 3maande het dit February gelos. Het n maand oor geslaan en April, Mei en June weer my period gekry, Mar nog nooit weer nie en ons is nou in September, het vroeg in die week vreeslik blaas pyne gehad en het n bloed jelly afskeiding gekry na dit het n bruin slimy afskeiding begin en dit het n baie skerp reuk. EK is op die oomblik op geen voorbehoed nie,help asb!

    ReplyDelete
  70. Hi ek is 35jaar oud ht n Klein puisie op my vagina lip gekry dus nou n Groot pitsweer klop pyn saans ht 5maande lank sex gehad mt my man ht sex mt jol man gehad kan dit wees dat hy vuil is

    ReplyDelete
  71. Anonymous16/6/20 08:52

    Ek kry bruin amper swart afskeiding,ek menstrueer eers oor 2 weke. Dit is nou al 3 maande so.
    Elke keer n week ma my menstruasie siklus dan begin dit en hou aan tot ek weer moet begin mestrueer.
    Wat moet ek doen?

    ReplyDelete
  72. Anonymous14/9/20 16:14

    Hi ek het verlede Sondag begin met my tyd teen die maandag het die deel tussen my vagina en boud begin jik en dit jik nou nog ek het gister aand gevoel daar sit n knoppie en het salf aan gesmeer. Vanoggend is daar nog 2 ekstra knoppies dit brand net as ek afvee en my klier aand die linker kant is net seer nie geswel nie. Wat kan dit wees?

    ReplyDelete
  73. Anonymous2/11/20 20:41

    Goeie naand almal, ek hoop iemand sal my kan n andw gee. Ek het so twee weke terug nierstene gehad, hul dit uitgehaal,n stent ingesit, en so twee dae terug stent verwyder.maar ek sit nog met so steek pyn onder in vagina wat Kom en gaan, dit was juis die Rede ek dr toe gegaan het, en toe hul na ct scan gesien dit nierstene, maar soos ek noem het nogsteeds die steek pyn wat Kom en gaan, is op antibiotika tans, en is ook nou besig om te menstrual,kan dit infeksie wees?

    ReplyDelete
  74. Ia hier iemand wat vir my raad kan gee asb. Ek het vir die laaste 2 dae erg seee kan skaars sit, en voel of asof daar i extra knoppie uitkom reg langs my clitoris

    ReplyDelete
  75. Anonymous30/4/21 10:14

    Ek sukkel al 5+jaar met blaas inveksie en hulle kon nog nooit dit met enige antibotika 100% op klaar .Ek het endometriosis en pcos en spina bifida . Was al by 4 uroloë gewees en nog nie een kon opposing kry. My blaas maak nie leeg . Nou word daar vir my gese dit kom meer van die vagina af die inveksie wat blaas aansteek .. ek op die pil en mag nie period kry as gevolg van endometriosis. Wat kan wees dat geen dr die inveskie opgeklaar kry

    ReplyDelete
  76. Helo vrouens ek is despiraat vir hulp eks 28 ek kry sulke groot rooi pers knope tusen my lies en op my linker lip dit brand dit juk erg daar kom nu en dan vuil bloed uit en ek krap my stukend dis iriteerend ek wil al huis so erg is dit ek kry dit elke maand of 2 ma mekaar dit gan weg dan kom dit net weer trug asb mense eks hardop vir raad asb ek kan nie slaap in die aande nie ek kan nie behoorlik pantys dra nie sodrs iets an dit raak dan wil ek skreeu

    ReplyDelete
  77. Hi. Ek soek raad. Het n infeksie gehad en nou sien ek bietjie bloed by die afskeiding. Wat kan dit wees?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous13/4/22 06:37

      HAng af van die tipe infeksie. Dit kan iets wees wat bv. 'n tipe puisie gevorm het en nou gebreek het. Dis maar veiliger om kliniek toe te gaan.

      Delete
  78. Anonymous5/6/22 19:30

    Helo ek is opsoek na raad ek is 23 en sukel al vir 3 jaar met infeksie as ek en my ou klar sex gehad het dan is dit net bloed wat uit kom wat kan ek doen om dit beter te maak

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/8/22 13:44

      Jy sal ongelukkig 'n kliniek moet besoek of dokter gaan spreek hieroor.

      Delete
  79. Anonymous18/6/22 16:32

    Hallo ek soek ook ñ raad ekt infeksie nou my afskeiding is geel en reuk soos dekmilk wat suur is dit jek

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous10/8/22 13:46

      Daar is 'n moontlikheid dat hierdie vaginitis kan wees. Daarvoor sal jy 'n dokter moet spreek.

      Delete
  80. Hulp manne ek dink ek het n vaginale infeksie opgedoen want my piel gee daardie brandpyn af en n ernstige jukking...my vel raak raak nou ook bietjie geswel...wat kan ek gebruik om dit te vermy

    ReplyDelete
    Replies
    1. Daar is medikasie vir hierdie tipe infeksie. Vra by die apteek. Moet ook nie die vel daar met seep was nou nie. Dit sal dit vererger.

      Delete
  81. hoe kan ek maak om afskeiding te stop...dit was baie maar het verminder en wanneer ek pee brand my piel baie erg

    ReplyDelete
  82. Medikasie vir die infeksie sal die afskeiding stop.

    ReplyDelete
    Replies
    1. watter soort medikasie en kan ek dit by die apteek koop?

      Delete
    2. Anonymous1/12/22 13:41

      Clotrimazole

      Delete
  83. Anonymous23/1/23 22:15

    Hi. Ek is al afgelope 1 en halfjaar met die implanon is my arm, elke maand menstrueer ek maar dis net dalk eerste dag bloederig dan raak dit soos na menstruasie bruin afskeiding en dan het dit vir seker n week slegte reuk, al heg die bruin afskeiding al weggegaan. Laas jaar november het ek vir die hele maand gesukkel met infekdie of die urienweg of die BV.

    ReplyDelete
  84. Anonymous13/6/23 08:29

    Hi ekt raad nodig asb.
    Ekt my period gemis,en ekt n vreeslike erg juk dat ek myself oop krap,dis ongemaklik om broeke te dra. ek het n geel slymerige afskeiding en baie ook. Elke keer as ek moet piepie brand dit ook net só erg.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous14/6/23 11:01

      Hallo, dit klink soos vaginitis. Jy moet jou dokter gaan sien hieroor.

      Delete