Plaas 20 g vars, gekapte wildewingerd-blare in 1 koppie kookwater en laat trek vir 5 minute.
Gebruik dit vir die behandeling van blase.
♦♦♦
Die jellieagtige inhoud van die medisynebossie kan op blase gesmeer word.
♦♦♦
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
No comments :
Post a Comment