As iemand deur ’n bloublasie gebrand word, soek in die duine vir suurvye of perdevye. Gebruik die blare se sap of 'n fyngedrukte blaar om die wond te behandel. Aangesien dit 'n kusplant is, is dit gelukkig dikwels byderhand in tye van sulke noodgevalle.
♦♦♦
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 155 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment