Die jellieagtige inhoud van die blare van die rooiwortel kan op lippe gesmeer word.
♦♦♦
Die jellieagtige inhoud van kopiva blare kan op droë lippe gesmeer word.
♦♦♦
Die jellieagtige inhoud van die medisynebossie kan op droë lippe gesmeer word.
♦♦♦
Die blaarsap van suurvye en perdevye kan gebruik word as 'n strelende velmiddel vir gekraakte lippe.
♦♦♦
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 158 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment