Die bas van die bastersaffraan (Cassine peragua) word tradisioneel gebruik vir slangbyte. Die boom is egter giftig en die gebruik moet in die hande van kundige persone gelaat word.
♦♦♦
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 155 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment