Sny ’n stukkie suurlemoenskil en plaas dit in ’n koppie. Gooi ’n halwe koppie asyn by en laat dit trek vir 2 dae. Sit dan die skil op die liddoring en bind vas. Herhaal elke dag met ’n ander stukkie skil.
♦♦♦
Meng ’n teelepel sout met ’n bietjie asyn. Smeer elke oggend en elke aand aan liddorings.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment