’n Dekade-oue aanbeveling vir mense met kanker om baie stadig met oefening te begin is onlangs vervang met nuwe riglyne wat ’n pasgemaakte individuele oefenprogram aanbeveel, insluitend hoë-intensiteit.
Volgens navorsers behoort oefenprogramme volgens kankerlyers se persoonlike vermoëns saamgestel word.
Meer inligting hieroor is gepubliseer in die Journal of Science and Medicine in Sport.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
1.2.21
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment