Belroos is 'n erge velontsteking. Dit kom gewoonlik in die gesig voor.
Stamp wit boontjies fyn, vou dit in ’n lappie toe en hou dit op die aangetaste deel.
♦♦♦
Gooi gedroogde wildeals, gedroogde kamfer, ’n bietjie rogmeel of koringsemels by mekaar en stamp dit baie goed fyn.
Meng dit met ’n lepel melk en vou dit toe in ’n lappie. Hou dit op die aangetaste area.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
10.7.14
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment