Begin met die bene in die bo-arm en werk dan af na die voorarm, polsgewrigte, hande en vingers. Let noukeurig op vir enige misvormdheid en swelsel wat op frakture kan dui. Kyk ook vir enige mediese armbande of inspuitmerke.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 147 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment