Die jellieagtige inhoud van die blare van die rooiwortel kan op snye en skrape gesmeer word.
♦♦♦
Die jellieagtige inhoud van kopiva blare kan op snye en skrape gesmeer word.
♦♦♦
Strooi suiker bo-op 'n sny – dit sal help dat die bloed vinniger stol.
♦♦♦
Die jellieagtige inhoud van die medisynebossie kan op snye en skrape gesmeer word.
♦♦♦
Die blaarsap van suurvye en perdevye word gebruik as 'n strelende velmiddel vir skrape en snye gebruik.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 156 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment