So min soos 1 gram borrie saam met ontbyt help om die geheue te verbeter van persone wat in die vroeë fase van die ontwikkeling van diabetes is. Daar is ook bewyse dat dit help om demensie te bekamp.
♦♦♦
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
(foto: Tamanna Rumee)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
11.2.26
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment