Bak 1 middelmatige ui in die kole so heel. Haal die buitenste skille af en sit die binneste so warm moontlik op die geswelde kliere. (Khoisan)
♦♦♦
Jy kan teeboom-olie (tea tree oil) probeer. Smeer gereeld ’n druppel aan die area.
♦♦♦
Jy kan ’n afkooksel maak van wildeals blare daardeur vir 10 minute te kook. Dit kan uitwendig aangewend word vir die behandeling van klierontsteking.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment