Drink ’n bietjie suikerwater.
♦♦♦
Drink ’n bietjie rooipeper opgelos in louwarm water.
♦♦♦
Drink bietjie vars uitgedrukte suurlemoensap in louwarm water.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment