Babas kan aan hipotermie ly aangesien hulle probleme het om hul liggaamstemperatuur te reguleer.
’n Baba met hipotermie kan gesond lyk. Mens moet oplet na die gedrag.
Simptome en tekens
• Die baba is ongewoon stil, slaperig en slap.
• Die baba wil nie eet nie.
• Gewoonlik is die gesig, hande en voete helderpienk en het ’n gesonde voorkoms.
Sien Hipotermie vir behandeling.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment