Verdun arnika-olie met water vir die verligting van pyn en swelsel as gevolg van kneusplekke en verstuitings. 30 druppels van die olie word gebruik vir elke eetlepel water. ’n Stukkie verband of material word in die oplossing geweek en op die beseerde plek geplaas. Herhaal gereeld. Jy kan ook 30 druppels byvoeg voor jy pappe of trekpleister opsit.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment