Rooiwortel (Bulbine natalensis) kan dalk die vlakke van testosteroon en ander hormone verhoog en sodoende seksuele funksie verbeter. Dit word lank reeds as 'n tradisionele medisyne gebruik.
♦♦♦
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
(foto: Deon Black)
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment