Die prostaat is 'n kastaiingvormige klier wat die urinebuis van mans aan die bokant omring.
Die volgende dui op moontlike probleme met die prostaat:
- Jou blaas is nie heeltemal leeg na urinering nie.
- Tydens urinering stop jy gereeld en begin weer.
- Jy wil weer urineer, binne twee ure na jy laas by die toilet was.
- Jy knyp nie maklik nie.
- Dit kos inspanning om te begin urineer.
- Jy moet snags opstaan om te urineer.
Raadpleeg jou dokter indien jy gereeld hierdie probleme ervaar.
'n Familielied se prostaat telling is 6100 - ek weet dis hoog. Is dit kanker, en is dit te ver versprei. Kan daar nog iets gedoen word om die persoon te help? Hy is soos my Pa, my hart is stukkend!!!!!
ReplyDeleteThis comment has been removed by a blog administrator.
ReplyDeleteDit lyk my nie enigiemand is bereid om raat of kommentaar te lewer nie! Hoekom nie? So loop die storie ook onder mans dat 'n verlaging van seksuele aktiwiteit (koue vrou in die bed?) prostaatprobleme kan aanhelp. Waar of onwaar? Ek vra maar. "Dik Daantjie"
ReplyDeleteMy maat as die vrou koud is soos jy se, wel dan is dit die man se skuld want hy moet haar Romance
Deleteen treat en n Vrou se kop werk nie soos n man nie hy werk anders en as hy ongelukig is is sy Libido
baie laag en jy sal merk hy hou hom baie besig met slaap tyd of hy is siek of moerse hoofpyn, verder
is n vrou of die wat ek ken soos henne hul pasop en vertroetel kinders en wil huis skep en so aan dus ook n prob as hy nie happy is nie is jy droogbek so n man moet sy houding van BANG SLAM DONE verander en romanties wees , treat haar, ek meen as jou kinders slaap of weg is doen iets maak kos net vir jul as jy nie kan kook take aways so iets of somer kaalstert met voorskoot en n bottel wyn , die lewe my maat is kort en ja ek se as jy nie genoeg seks het as man nie wel ja dit sal swak wees op alle vlakke van jou lewe en my Tjoppa as jy nie kan iets doen nie gaan sien n Huweliks beradder , groete Tokietok
Hi tokietok....ek as vrou is mal oor jou antwoord. Wil jy nie n boek skryf oor romancing nie??? Dit sal soos soetkoek verkoop want weet jy wat....van die vroue sal dit vir hul manne koop!!!! Ek staan heel eerste in die ry mater...
DeleteDaantjie het 'n punt daar. Dit is lank nie meer net 'n storie nie, daar is studies wat aandui dat ejakulasie, of dit nou deur seks of masturbasie is, help om jou prostaat gesond te hou. Sommige studies beweer dat gereelde ejakulasie jou kanse om prostaatkanker te kry met tot 33% verminder.
ReplyDeleteNou weet julle wat om te doen.
My man het prostaat kanker wat agresief is en versprei het. Volgens die doktors is daar niks meer wat vir hom gedoen kan word nie. Kan u my help asb ek wil weet wat is die regte soorte kos of medikasie wat ek vir hom kan gee. Hy het baie pyn in sy bene gehad en ek het vir hom borrie gegee om te drink en dit het gehelp dat hy baie minder pyn pille drink, daarom glo ek daar is iets wat hom kan help. Sy bloedtelling klim elke drie maande en hy kry hormoon inspuitings, wat kan ek doen om die bloedtelling af te bring.
ReplyDeleteBly weg van hormooninspuitings, dis baie gevaarlik. Dit het my psa ook weer laat styg na prostektomie. Toets testosteroon vlakke en gebruik testosteroonblokker indien nodig. Praat dadelik met n Onkoloog. Ek beveel Dr Phio van Little Company of Mary met liefde aan.
DeleteProbeer 'n gesonde dieet en oefening.
ReplyDeleteWat veroorsaak prostaat kanker en is dit neesbaar
ReplyDeleteDie kanse is baie goed om die siekte te oorleef. Hou net by wat die dokters voorstel.
DeleteMy pa het prostaalkanker en hy is op medikasie en hy het die probleem met hardleiwigheid, is daar enige kos of natuurlike middels wat hy kan gebruik vir sy maag?
ReplyDeleteJy sal met 'n dieetkundige wil praat wat spesialiseer op die gebied van geneeskundige voeding en sy dokter. Die rede hiervoor is dat jy moet weet watter uitwerking enige middel of voedsel op die medikasie wat hy neem kan hê, of watter uitwerking dit in kombinasie met die medikasie sal hê. Soos vir enige kanker is voeding baie belangrik. Vir prostaatkanker het die Prostate Cancer Foundation 'n goeie inligtingstuk oor voeding.
Deletemy vriendtjie ek is nie n geleerde man nie, ek is n man wat in my God glo en wel op n dag toe skrik die man met genoemde probleem en hy ga op sy kniege en wel praat en Bid en smeek en wel sommer als soos n stout kind , als waaroms hoekoms en wat nog, met die wys die Gees my en jul / jy ka lag of spot maar borrie een teelepel gemeng met water,siesa dis sleg ga, wel ek het 3 keer per dag geneem en nou nog,en na so 2 dae pyn in bene beter ,ek slaap darem so so en ja my maag hy gesels soos van ouds,ek weet nie of dit jul sal help nie maar sowaar soos vet dit het my gehelp en pa se kind ek het gehuil van pyn.
Deleteso groot ek is,so werda vind uit en miskien so met Gods Genade sal dit die antwoord wees, en my vriend sterkte en Gods Genade op jul en sy Seeninge en mag jul Genade en Vrede vind.Tokie toktok
my bene pyn so dat ek skaars kan slaap,van my kleintoon op tot agter my rug in brand pyn dit, ek urineer ok en al daai en weet nie wat se simtome ek moet soek nie , ek sien die wat jul se maar urineer ok en dit pla my ,
ReplyDeletemy bo bene is die seerste tot in my kniege ek weet nie wat dit is nie , kan dit die prostaat wees??
Dit klink nie soos jou prostaat nie. Besoek 'n hospitaal of dokter vir 'n deeglike diagnose.
DeleteEk het ook pyne in bee en drink elke aand so 3 uur voor slapenstyd 'n Pexola en werk soos 'n bom
ReplyDeleteVandag is daar meer keuses van medikasie. Cannabisolie help regtig plus Gravi-c. Jy koop die Gravi- c by gesondheidswinkels. Jy word gesond glo my maar
ReplyDeleteEk het n branderige gevoel net onder my testikekels dit pla Baie wat Kan oorsaak wees het n vergrote prostaat enige raad asseblief
ReplyDeleteEk het n buurman, is nou 90 jaar.
ReplyDeleteHy het 20 jr gelede prostaat kanker gekry en moes gaan vir n operasie. Hy het Sutherlandia begin drink, 3 oggend en drie in die aand. Geen operasie, geen teken van kanker. Ou mense het dit kanker bossie genoem. Wonderlik bou jou sisteem op. Beveel dit vir enige iemand aan.
Ek wil net weet , na prostaat verwydyring kan n man iets gebruik vir langer styf bly en beter seks
ReplyDeleteProbleme met die ereksie na prostaatverwydering is normaal na die verwydering van die prostaat. Dit neem nogal 'n tydjie om na normaal terug te keer. Die goeie nuus is dit behoort uiteindelik weer reg te kom.
Delete