Volgens ’n studie gepubliseer in die joernaal Neurology is persone met die AB-bloedgroep meer geneig tot geheueverlies as ander.
AB is nie ’n algemene bloedgroep nie en diegene met die bloedgroep is geneig tot geheueverlies wanneer hulle oud word. Daar is egter bydraende faktore wat in ag, geneem moet word. Hieronder tel hoe bloeddruk, hoe cholesterol en diabetes.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
2.3.15
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment