Dit gebeur gereeld dat ’n persoon in ’n verkeersongeluk teen die stuurkolom geslinger word of dit teen die bestuurder se bors stamp. Dit en ander ongelukke kan veelvoudige frakture van die borskaswand tot gevolg hê. Dit kan ernstige gevolge vir longwerking inhou. Die simptome slui in:
• Algemene simptome vir versmoring.
• Die persoon vind dit moeilik om asem te haal; of asemhaling is pynlik.
• Ongewone beweging van die borskas.
• Skuimerige, bloederige spoeg.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment