Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
3.3.15
’n Klein toename in gewig kan jou bloeddruk verhoog
Baie mense verstaan die gevare van te veel liggaamsvet. Daar is egter onlangs bewys dat ’n klein toename in gewig, soos byvoorbeeld 2,5 kg, ook gevaar inhou en jou bloeddruk wesenlik kan verhoog.
Etikette:
Hoë bloeddruk
,
Vet
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment