Vir andersins gesonde middeljarige vroue wat oorgewig is, kan fisiese aktiwiteit hul beste opsie wees vir die vermyding van hartsiektes.
Oorgewig middeljarige vrouens is geneig om te sukkel met hartsiektes, hoë bloeddruk, hoë cholesterol, diabetes en inflammasie.
’n Onlangse studie het bevind dat selfs ’n klein bietjie oefening help om dié groep se kanse vir die ontwikkeling van hartsiektes kan verminder.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
4.11.14
Oorgewig middeljarige vrouens behoort te oefen
Etikette:
Cholesterol
,
Diabetes
,
Hartsiektes
,
Hoë bloeddruk
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment