’n Onlangse studie het bevind dat hoë cholesterolvlakke waarskynlik ’n nadelige uitwerking het op paartjies wat probeer swanger raak.
Waar beide persone in so ’n verhouding hoë cholesterolvlakke het, sukkel hulle meer as ander mense om swanger te raak. Die vrou se cholesterolvlakke speel ook andersins ’n belangrike rol in vrugbaarheid.
Cholesterol speel ’n rol in die vervaardiging van hormone.
Die studie, deur die Eunice Kennedy Shriver National Institute of Child Health and Human Development, is gepubliseer in The Journal of Clinical Endocrinology and Metabolism.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
3.11.14
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

No comments :
Post a Comment