Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



16.10.23

Duitse masels / Rubella

Die simptome van Duitse masels, of rubella, by kinders is 'n uitslag in die vorm van klein pienk kolletjies wat, anders as by gewone masels, nie bymekaar aansluit nie.

Dit verskyn eerste op die voorkop en gesig en versprei dan na die res van die lyf. Ander simptome hiermee saam is dikwels seerkeel, geringe konjunktivis, effense koors en opgeswelde limfknoppe aan die onderkant van die nek.

Ouer kinders en volwassenes kry ook hoofpyn en ernstige koors.

18 comments :

  1. Bernard Kleynhans24/12/09 07:26

    Ek wil graag weet, juk duitse masels. Ek het alles opgesoek en foto’s lyk presies soos my seun het van 7, die klein kolletjie orals oor wat later opvlam en vreeslik juk.

    Hy was 14 dae terug in kontak met iemand met duitse masels. Hy het ‘n hoes gehad, baie bleek en pap met seer keel, maar dis dit, geen koors of pyn nie.

    ReplyDelete
  2. Anonymous4/8/10 19:39

    Ek was al 3 keer by die dokter ek voel nou al vir 3 dae vreeslik goor. Reg agter my ore het ek knoppe begin kry, toe begin my nek uitslaan toe my hele gesig, dit is nou dag 2 van die uitslag en my maag arms bene die hele toetie is nou vol knoppies dit jeuk nie vreeslik soos wagterpokkies nie. Die dokter het gese dit lyk soos 'n alergie en het my getoets vir malaria, borsluiskoor, alles waar hulle kon toets, alles was reg hy se daar is wel 'n virale ontsteking.... vandag was ek by mense wat se seuntjie van 7 die selfde simptome het as ek.... is dit masels??

    ReplyDelete
  3. Anonymous30/8/10 14:40

    Ek het ook laasweek begin uitslaan en vandag wil die jeukery nie stop nie en my hele bors is vol rooi knoppies is dit masels of nie?

    ReplyDelete
  4. Lorraine7/3/11 11:08

    MIDDAG,

    Ek is op die oomblik 13weke en was die laaste week saam familie wat se baba van 1jaar nou duitse measles het.
    Wat is die kaanse dat dit my baba sal skade aan doen?
    Sal iemand wat nou in aan raking kom met die baba en met my dit nog kan oordra na my toe?
    Ek het nog nooit enige kinder siektes gehaad nie so ek is nogals bekommered.
    Dit is ons eerste baba en nie een van ons wil he iets moet verkeerd loop nie.

    Wag vir enige raad.

    ReplyDelete
  5. Anonymous7/3/11 11:10

    Lorraine,
    Dit kan gevaarlik wees. Gaan sien jou dokter.

    ReplyDelete
  6. Anonymous1/11/11 13:07

    Goeie middag aan al die bloggers en raadgewers ek het `n vriendin met `n 1jarige dogtertjie wat tans dieselfde simptome het as die van iemand met duitse masels. Wat is die beste raad behalwe dat mens die dokter moet nader en hoe gevaarlik kan dit wees?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous21/2/12 11:01

      Sy behoort heeltemal OK te wees. Hou haar net gelukkig.

      Delete
  7. Anonymous6/9/12 11:39

    Ek het varkgriep gehad en was kwalik oor dit toe kry ek duitse masels. My kliere is vreeslik opgeswel en my keel seer. Ek het vanoggend opgestaan met hande wat geswel voel en al my gewrigte pyn. Moet ek bekommerd raak of moet ek nou maar die siekte uitwag?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous6/9/12 12:15

      Dit klink of jy nog OK is. Bly in die bed.

      Delete
  8. Anonymous16/9/14 09:52

    duitse masels

    ReplyDelete
  9. Anonymous15/7/16 07:19

    Mag kinders met duitse masels in skerp lig wees of hou dit n gevaar in vir die oe

    My kleindogter van vier het dit en ons is in Nelspruit wil net graag weer. Volgend haar groot ouers mag sy nie met skerplig in aanraking kom nie. Dankie Maud

    ReplyDelete
  10. Moet uit lig bly, dit tas die oë aan ja. Mag net afvee met nat waslap en dadelik afdroog, anders kan dit terug slaan & baie nadelig wees vir manlike geslag. Swanger vroue moet glad nie in aanraking kom met so persoon nie, baie gevaarlik vir swangerskap. Hou persoon maar net rustig & pamperlang baie met liefde.

    ReplyDelete
  11. my agterkleinkind het uitslag soos Rubella maar hulle se nie masels nie het hoe koors en ontwater al wil nie eet nie het virus in witbloedselle opgetel wat kan dit wees Rubella?

    ReplyDelete
  12. Goeie naand. Ekt donderdag die 19de dokter toe gegaan toe se hy ekt duitse masels. Eks afgeboek en moet more 23 okt weer terug gaan werk toe maar my kliere nog geswel en agter my kop onder my haar lyn het ek n nuwe knop wat seer is en my nek ook verskriklik seer aan die eenkant? Enige raad?

    ReplyDelete
  13. My man was in aanraking met duitse masels, hy is 73. Is baie rooi uitgeslaan. Enige raad asb

    ReplyDelete
  14. Kan 'n persoon Duitse masels as kind kry en later weer as 'n volwasse

    ReplyDelete
  15. Anonymous18/9/20 07:41

    Ek het duitse masels gehad as kind. Dit was die ergste kindersiekte wat ek nog ooit ervaar het. Skoon binne die hospitaal met n koors van 41. Ek dink net daaraan dan voel ek skoon weer siek!

    ReplyDelete
  16. Wat kan mens gebruik om die uitslag van Duitse masels te verlig en vinniger weg te vat?

    ReplyDelete