Dit hang af van die oorsaak, maar normaalweg help een van die volgende om lae bloedsuikervlakke te herstel:
- ’n Eetlepel heuning onder die tong
- Glukosetablette
- Lekkers
- ’n Koppie laevet melk
- ’n Halwe blikkie gaskoeldrank
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
4.5.20
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment