Hepatitis C word deur die bloed en liggaamsvloeistowwe oorgedra. Dit is aansteeklik en moet deur ’n dokter behandel word, aangesien dit lewerkanker, lewerversaking of sirrose kan veroorsaak. Jy kan voorkom dat jy hierdie tipe hepatitis opdoen deur nie tandeborsels, skeermesse en naalde met ander mense te deel nie. Beoefen ook veilige seks en vermy veelvuldige seksmaats.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment