Vergiftiging deur medikasie vind gewoonlik plaas as gevolg van ’n toevallige oordosis of die misbruik van medikasie. Heroïen is ’n voorbeeld van ’n verdowingsmiddel wat gereeld misbruik word.
By ’n gereelde misbruiker is daar gewoonlik tekens van voortdurende gebruik. Byvoorbeeld merke van spuitnaalde. Verdowingsmiddels word ook in tabletvorm ingeneem of ingeasem.
Simptome en tekens
• Asemhaling is moeilik en kan ophou.
• Naaldmerke op die arms.
Behandeling
Volg die algemene behandeling vir vergiftiging. Sorg dat die persoon sodra moontlik by ’n hospitaal kom.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 149 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
11.5.20
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment