’n 7-jaar-studie van meer as ’n halfmiljoen Chinese volwassenes het bevestig: mense wat gereeld vars vrugte eet se kanse op ’n hartaanval of beroerte is laer as diegene wat selde vars vrugte eet.
Vrugte is ’n goeie bron van kalium, dieetvesel, antioksidante, en verskeie ander potensieel aktiewe verbindings, en bevat min sout of vet en relatief min kalorieë. Daar is bevind dat net 100 g vars vrugte per dag jou kanse op hartprobleme met ’n derde verminder.
Die studie is gepubliseer in die bekende New England Journal of Medicine.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
16.5.16
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment