1. Beheer bloeding met regstreekse druk op die wond.
2. Bedek met ’n steriele, ongemedikeerde wondbedekking en verbind stewig.
3. Kry die persoon by ’n hospitaal.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment