Wanneer jy moet noodhulp verleen is die eerste ding waarop jy moet fokus die persoon se noodsaaklike behoeftes.
Hierdie behoeftes is:
• 'n Oop lugweg.
• Voldoende asemhaling.
• Goeie sirkulasie.
Om aan die lewe te bly moet 'n persoon suurstof kan inneem en die suurstof moet deur die liggaam versprei word deur die bloed. Die brein kan so vinnig as binne 3 minute doodgaan as dit nie suurstof kry nie.
Jy moet dis dadelik kyk vir:
1. Asemhaling
2. Ernstige bloedverlies
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment