Lek jou pols, laat droog word, om te ruik of jou asem stink.
Boereraat:
Gorrel in die oggend met een teelepel heuning en kaneel in warm water. Dit sal sorg dat jou asem meer vars bly deur die dag.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment