Die groot hoeveelheid suiker in die Westerse dieet verhoog die risiko van borskanker en metastase na die longe.
Dit is die bevinding van navorsers van die Universiteit van Texas. Die studie is vroeër die maand gepubliseer.
Die oormatige gebruik van suiker is reeds wêreldwyd geïdentifiseer as ’n belangrike bydrae tot gewigsprobleme, hartsiektes en kanker.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
11.1.16
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment