Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



16.11.23

Spatare

Spatare ontstaan wanneer die aarkleppe onklaar raak wat die terugvloei van bloed na die hart keer. Bloed wat afwaarts vloei dam op in die are met die gevolg dat die are hul struktuur verloor. Die probleem met aarkleppe is gewoonlik oorgeërf. Dit kan ook ontstaan weens swangerskap of oorgewig.

Spatare kom veral in die bene voor.

Algemene simptome is moeë bene, pyn en geswolle enkels. Dit kan ook gebeur dat die bene 'n bruinerige blou kleur kry as gevolg van 'n tekort aan suurstof.

Ondersteunende rekkouse word aanbeveel vir persone met spatare. Rekkouse los egter nie die probleem van pyn of onooglike bene op nie. Verloor gewig indien jy oorgewig is. Die raad aan almal met spatare is om baie te stap.

Chirurgiese behandeling sluit in stroping van die aar. Die is 'n klein operasie met uitstekende resultate.

15 comments :

  1. More,
    Kan julle my asb sê waarom juk my spatare in my bene en wat kan ek daaromtrent doen
    Dankie

    ReplyDelete
  2. Anonymous19/4/11 09:18

    Dit jeuk omdat die bloed nie vloei in daardie area nie. Dit veroorsaak onder andere 'n ekseemagtige toestand wat jeuk.

    ReplyDelete
  3. Anonymous28/5/12 12:36

    Goeiedag.
    Ek is 38 sukkel al lank met spatare. Ek het dik donker spatare op my bene. Die spatare net onder die vou van my been aan die kant is opgeswel, onsaglik seer en pyn vreeslik baie, as ek gesit of gele het en dan opsttan om te loop is my been so seer dat ek skaars kan loop. Ek wil net graag raad he moet ek my dokter gaan sien of s daar raad wat ek kan gebruik. Dankie Esme

    ReplyDelete
  4. Anonymous25/8/14 10:22

    Goeie dag

    Ek is nou 38 Jaar oud en gebruik waffrins al van 2004 tot 2014 en het lelike spatare op my linker been. is te skaam om n kort broek aan te trek

    Wat is daar wat ek kan gebruik wat die waffrins nie kan in meng nie asb al raad op.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/9/14 19:49

      Dit is beter as 'n dokter hieroor besluit. Daar is mense wat sweer by die voetenent van jou bed effens lig, so 10 cm. Compression socks kan dalk ook help.

      Delete
  5. More, ek wil net weet ek is n man van 60 en het blou spatare op my bene en in die binne kant van my voete is daar enige raad of hulp vir so ietssal waardeer ek gee my kontak no en mail adres, Tienie Bekker van Sasolburg tel no.0832715301 e-mail tieniebekker2210@gmail.com

    ReplyDelete
  6. More, ek wil net weet ek is n man van 60 en het blou spatare op my bene en in die binne kant van my voete is daar enige raad of hulp vir so ietssal waardeer ek gee my kontak no en mail adres, Tienie Bekker van Sasolburg tel no.0832715301 e-mail tieniebekker2210@gmail.com

    ReplyDelete
  7. Ons spesialiseer in spataar behandeling. Sien gerus Www.veinsurgery.co.za

    ReplyDelete
  8. Ek is mnr mr Roman en het uitgevind spatare is n te kort aan suurstof na bene ek het begin leer om meer suurstof in my liggaam te kry d.m.v suurstof terapie by myself ons patroon van asemhaling veroorsaak min duurstof na ons bene

    ReplyDelete
  9. Ek is mnr mr Roman en het uitgevind spatare is n te kort aan suurstof na bene ek het begin leer om meer suurstof in my liggaam te kry d.m.v suurstof terapie by myself ons patroon van asemhaling veroorsaak min duurstof na ons bene

    ReplyDelete
  10. Ek is mnr mr Roman en het uitgevind spatare is n te kort aan suurstof na bene ek het begin leer om meer suurstof in my liggaam te kry d.m.v suurstof terapie by myself ons patroon van asemhaling veroorsaak min duurstof na ons bene

    ReplyDelete
  11. Hi ek het verskriklik pyn in my bene en voete. Soek raad asb

    ReplyDelete
  12. Anonymous28/6/22 10:27

    My ma is 83 en het baje spatare en haar voete swel verskriklik is daar enige raad asb

    ReplyDelete
  13. Anonymous23/9/23 10:21

    Gmore ek soek asseblief raad vir spatare aan my linkerbeen maak dit klonte wat baie pynlik is enige raad asseblief deur die nag kan ek gladni slaap nie groot asseblief

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous26/9/23 08:13

      Oorweeg om hulle te laat verwyder. DIt is rerig 'n klein operasie en dit werk baie goed.

      Delete