Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



9.4.10

Stuipe

My seuntjie kry stuipe as hy koors kry.

My dokter het vir my gesê dat as daai koors begin dan trek jy alles uit ... tot die doek en as jy lugversorging het dan sit jy dit aan of in die kar of ´n waaier al is dit in die middel van die winter want longontsteking kan hulle behandel maar nie breinskade nie ... stuipe is baie gevaarlik, dit versper die suurstof na die brein wat dan breinskade veroorsaak.

Sterkte ek weet wat dit is om ´n hele nag so by hulle onder lugversorging te sit en waak.

bydrae: Charnelle

1 comment :

  1. Anonymous23/5/11 11:48

    My dogterjie van amper 2 het 2 weke terug stuipe gekry, ek weet tot vandag toe nie wat dit is of wat dit veroorsaak nie, ons het gahaas na die hospitaal, waar hulle haar suurstof en drip en medisyne gegee het. Hule het my ook niks gese wat dit is of wat dit kon wees nie. Daar was net gese VIRUS, dit is mos wat altyd gebruik word as hule nie weet wat aangaan nie! Hule het haar koors gevat en dit was 37.6 en het tot 38.3 in die hospitaal gestuig. Ek is gelukkig my dogterjie lewe en is nou gesond. Maar tot nou toe slaap sy by my, ons is bang dit gebeur weer.

    ReplyDelete