Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



7.1.10

Rook

Mense geniet tabakrook deur dit in te asem en uit te blaas. Rook is uiters nadelig vir jou gesondheid.

Boereraat:

Piesangs kan jou help om op te hou rook. Dit bevat Vitamine B6, B12, magnesium en kalium, wat help met onttrekkingsimptome.

♦♦♦

Verwyder nikotienvlekke van jou hande met suurlemoensap.

4 comments :

  1. Leandrie de Jager23/7/12 08:48

    As mens net so twee sigarette 'n dag rook is dit nogsteeds gevaarlik vir die baba?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous23/7/12 08:50

      Ja, enige rook is sleg vir jou baba. Al rook jy nie en leef net saam met 'n persoon wat baie rook is dit sleg vir jou baba.

      Delete
  2. Elna Hall23/7/12 08:49

    Kan u my asb sê wat is die invloed van rook op swangerskap. Watse nadelige gevolge kan dit op die baba hê as mens so 10 per dag rook.

    ReplyDelete
  3. Anonymous23/7/12 08:54

    Rook is sleg vir jou ongebore baba. Dit vertraag die groei van die baba in die baarmoeder. Dit hou ook gevolge in vir die gesondheid van die baba in latere jare, waaronder die risiko van hartsiektes. Die baba se gewig sal nadelig beïnvloed word. Die plasenta kan probleme ontwikkel as gevolg van die rook. Verdere moontlike komplikasies sluit in vaginale bloeding, 'n vroeggebore baba en 'n miskraam.

    ReplyDelete