Rook is sleg vir jou ongebore baba. Dit vertraag die groei van die baba in die baarmoeder. Dit hou ook gevolge in vir die gesondheid van die baba in latere jare, waaronder die risiko van hartsiektes. Die baba se gewig sal nadelig beïnvloed word. Die plasenta kan probleme ontwikkel as gevolg van die rook. Verdere moontlike komplikasies sluit in vaginale bloeding, 'n vroeggebore baba en 'n miskraam.
As mens net so twee sigarette 'n dag rook is dit nogsteeds gevaarlik vir die baba?
ReplyDeleteJa, enige rook is sleg vir jou baba. Al rook jy nie en leef net saam met 'n persoon wat baie rook is dit sleg vir jou baba.
DeleteKan u my asb sê wat is die invloed van rook op swangerskap. Watse nadelige gevolge kan dit op die baba hê as mens so 10 per dag rook.
ReplyDeleteRook is sleg vir jou ongebore baba. Dit vertraag die groei van die baba in die baarmoeder. Dit hou ook gevolge in vir die gesondheid van die baba in latere jare, waaronder die risiko van hartsiektes. Die baba se gewig sal nadelig beïnvloed word. Die plasenta kan probleme ontwikkel as gevolg van die rook. Verdere moontlike komplikasies sluit in vaginale bloeding, 'n vroeggebore baba en 'n miskraam.
ReplyDelete