My suster was laaswwek in vir 'n galsteen operasie. Daar is sowat 15 steentjies verwyder. Ek het gewonder of hulle dalk eenige raad het vir haar. Ek soek ook na 'n spesiale dieet wat sy kan volg. LET WEL Sy is ten minste 20kg oorgewig.
Daar is 'n ou boereraat om van galstene ontslae te raak, ek weet die olyfolie, appel of lemoensap en nog iets anders. Is daar iemand wat my kan help asb. Dankie, Hulda e-mail adres is rockseafoods@ozzies.net
My ouma het altyd 'n klein koppie olyf olie laaste ding in die nag gedrink en eerste ding in die oggend 'n klein pakkie Epson salt gedrink. Jy drink die mengsel totdat alles uit kom.
Hi, My man het galstene wat rondbeweeg. Die een dokter kon dit nie kry nie maar toe hy is hy vir 'n tweede opinie en die dokter kon dit sien. Is dit gevaarlik? Op sy galblaas het die een dokter ook iets soos 'n gewas gekry. Kan dit kanker wees?
Galstene kan rondbeweeg. Dit is nie noodwendig meer gevaarlik as ander galstene nie. Soms kan galstene ontsteking van die galblaas veroorsaak en selfs kanker. Dit is altyd wys om te laat kyk na enige gewas. Julle dokter sal die pad vorentoe aanwys.
ek wil graag hoor. ek sit met galstene en ongelooflike pyn van af ek 7maande swanger was met my dogtertjie. sy is nou al 7maande swanger. Ek het in die begin gedink dit net winde maar pynne raak erger. ek is in Februarie deur n klomp toetse en dokters en hul het toe gesien ek het galstene. hul se dit nog klein en kan eers einde Junie 30ste opereer. Die pynne was gewoonlik vir 10min tot 4ure lank. maar nie elke dag nie nou kom die pynne vir maklik n hele dag en dit drein my energie. Dokters my pyn pille gegee maar dit werk nie hul my in hospitaal inspyting gegee wat baie help maar dit sit my op n trip. Kan enige iemand my raad gee om te help met die pyn... ek wil nie elke dag n inspyting kry wat my drug nie Ek wil normaal met my kind kan speel en haar geniet maar nou dit te erg die pyn nou al 4dae lank en raak net erger ek sukkel om asem te haal want dit te seer kry kort kort hitte koors.. Wat kan ek maak om pyn te verminder?
Halo ek het ook n galsteen hy is redelik groot, ek loop nou al meer as n jaar met hom ek drink pille vi dit en dit is baie goed di naam van di pille is BILRON dit werk is bietjie duur ma ek koop dit dis di moeite werd
Ek is 37 jaar oud ek sukkel verskriklik baie met galstene en nierstene.Dit is die seerste pyn wat enige persoon kan he.Die dokters het vir my gese dat ek na my dieet moet kyk en ek het die raad gevolg en amper 15kg verloor.Het alle vette speserye en alle ryk voedsel uitgesny en dit word nou erger.Het enige iemand asb vir my raad want ek wil regtig gesond wees en n lewe begin he!!!!!
Ek het ook baie baie pyn beleef agv galstene en dokter het gese die galblaas moet verwyder word. Ek het op youtube gesien dat rou beet help daarvoor. Sedert ek rou beet, rou wortels, appelasyn, komkommer en gemmer mengsel aangemaak het drink ek elke aand en oggend 'n halwe koppie daarvan en al my pyn het verdwyn. Dag ek deel dit met julle
13/4/11 Die dokter het vir my man gesê hy moet sorg dat hy nie hardlywig word nie, dan kan die galblaas bly. Hy het nierprobleme van infeksie gekry. Die niere moet eers regkom voor hulle dit verwyder.
Naand my galstene is nou al 2 jaar uit ghaal en ek het geen problem nie die problem wat ek nou mee sit is nier problem dit bly inveksie kry in my niere kan dit is om die galstene uit is
HI
ReplyDeleteIS DIT NODIG OM JOU GALBLAAS TE LAAT VERWYDER AS JY GALSTENE HET OF IS DAAR ENIGE ANDER OPSIES?
GROETE
YOLANDE
Nee Yolande,
ReplyDeleteGalstene kan met medisyne opgelos word of met ultrasoniese golwe opgebreek word.
Let Wel: In erge gevalle is chirugie ongelukkig die enigste oplossing.
Hoor gerus by jou dokter.
Ek kry soms so 'n slegte smaak in my mond kan dit wees van my galstene
ReplyDeleteHallo daar.
ReplyDeleteMy suster was laaswwek in vir 'n galsteen operasie. Daar is sowat 15 steentjies verwyder. Ek het gewonder of hulle dalk eenige raad het vir haar. Ek soek ook na 'n spesiale dieet wat sy kan volg. LET WEL Sy is ten minste 20kg oorgewig.
Dankie Karin, my epos karin.fence@nashuaisp.co.za
Wil net weet kan mens galstene verkoop
ReplyDeleteJy kan galstene van sekere diere verkoop. Weet nie van mense.
ReplyDeleteDaar is 'n ou boereraat om van galstene ontslae te raak, ek weet die olyfolie, appel of lemoensap en nog iets anders. Is daar iemand wat my kan help asb. Dankie, Hulda e-mail adres is rockseafoods@ozzies.net
ReplyDeleteBlack walnut
Deletetincture
My ouma het altyd 'n klein koppie olyf olie laaste ding in die nag gedrink en eerste ding in die oggend 'n klein pakkie Epson salt gedrink. Jy drink die mengsel totdat alles uit kom.
DeleteHi, My man het galstene wat rondbeweeg. Die een dokter kon dit nie kry nie maar toe hy is hy vir 'n tweede opinie en die dokter kon dit sien. Is dit gevaarlik? Op sy galblaas het die een dokter ook iets soos 'n gewas gekry. Kan dit kanker wees?
ReplyDeleteGalstene kan rondbeweeg. Dit is nie noodwendig meer gevaarlik as ander galstene nie. Soms kan galstene ontsteking van die galblaas veroorsaak en selfs kanker. Dit is altyd wys om te laat kyk na enige gewas. Julle dokter sal die pad vorentoe aanwys.
ReplyDeleteGoeie Dag
ReplyDeleteek wil graag hoor. ek sit met galstene en ongelooflike pyn van af ek 7maande swanger was met my dogtertjie. sy is nou al 7maande swanger. Ek het in die begin gedink dit net winde maar pynne raak erger. ek is in Februarie deur n klomp toetse en dokters en hul het toe gesien ek het galstene. hul se dit nog klein en kan eers einde Junie 30ste opereer. Die pynne was gewoonlik vir 10min tot 4ure lank. maar nie elke dag nie nou kom die pynne vir maklik n hele dag en dit drein my energie. Dokters my pyn pille gegee maar dit werk nie hul my in hospitaal inspyting gegee wat baie help maar dit sit my op n trip. Kan enige iemand my raad gee om te help met die pyn... ek wil nie elke dag n inspyting kry wat my drug nie Ek wil normaal met my kind kan speel en haar geniet maar nou dit te erg die pyn nou al 4dae lank en raak net erger ek sukkel om asem te haal want dit te seer kry kort kort hitte koors.. Wat kan ek maak om pyn te verminder?
ek 23jaar oud en ma van 7maande dogtertjie
Halo ek het ook n galsteen hy is redelik groot, ek loop nou al meer as n jaar met hom ek drink pille vi dit en dit is baie goed di naam van di pille is BILRON dit werk is bietjie duur ma ek koop dit dis di moeite werd
DeleteSorg dat jou dieet so min as moontlik vet bevat en probeer anti-inflammatoriese medikasie, dit help soms.
ReplyDeleteGoeie more....
ReplyDeleteEk is 37 jaar oud ek sukkel verskriklik baie met galstene en nierstene.Dit is
die seerste pyn wat enige persoon kan he.Die dokters het vir my gese dat ek na
my dieet moet kyk en ek het die raad gevolg en amper 15kg verloor.Het alle vette
speserye en alle ryk voedsel uitgesny en dit word nou erger.Het enige iemand asb vir my raad want ek wil regtig gesond wees en n lewe begin he!!!!!
DRINK EETLPE OLYFOLIE EN EETLEPEL SUURLEMOENSAP GEMENG OGGEN EN AAND DIT HELP DIT OPLOS
DeleteEk het ook baie baie pyn beleef agv galstene en dokter het gese die galblaas moet verwyder word. Ek het op youtube gesien dat rou beet help daarvoor. Sedert ek rou beet, rou wortels, appelasyn, komkommer en gemmer mengsel aangemaak het drink ek elke aand en oggend 'n halwe koppie daarvan en al my pyn het verdwyn. Dag ek deel dit met julle
ReplyDeleteHet jy dalk die resep van bogenoemde.
DeleteHello. Kan ek asb jou resep kry. Ek sal dit graag wil probeer.
DeleteHi kan jy asb vir my die resep gee. Groot asb. My epos is beulahm58@gmail.com
DeleteGALSTENE
ReplyDelete4 eetlepels Engelse sout
3 koppies lou-warm water
Vroeg aand
10nm dieselfde aand:
1/2 koppie Olyfolie
3/4 koppie Pomelosap - vars
Galstene gaan uit.
As urineer dryf galstene op urine.
Eet vrugte of iets sags agterna.
Raad by iemand(?) gekry.
Erna
Ek het pas gedoen... was verbaas, so baie galstene het uitgekom...
DeleteOlyfolie is wat een nou die een wat mens by medisyne raak kry of die een wat mens by olie raak kry
DeleteDie olyfolie is die olie in midesyne raak of die by olie raak
DeleteHello my man het so paar maande gelede sy galstene verwyder na verwydering gaan sy maag nie uit .ons sukkel. Regtig enige raat
ReplyDelete13/4/11 Die dokter het vir my man gesê hy moet sorg dat hy nie hardlywig word nie, dan kan die galblaas bly. Hy het nierprobleme van infeksie gekry. Die niere moet eers regkom voor hulle dit verwyder.
ReplyDeleteWil graag hoor wie koop galstene aan. My no. 0603023805 whatsap.
ReplyDeleteWie koop galstene aan 0603023805 whatsap
ReplyDeleteEnige raad vir galstene pyne
ReplyDeleteNaand my galstene is nou al 2 jaar uit ghaal en ek het geen problem nie die problem wat ek nou mee sit is nier problem dit bly inveksie kry in my niere kan dit is om die galstene uit is
ReplyDeleteHi Ek wil net hoor kan n mens appel asyn in plaas van pomelo sap gebruik vir nierstene?
ReplyDeleteGoeie more almal. Kan iemand my dalk help met n medikasie vir galstene. Indien moontlik dit vir my email. aletwinter1@gmail.com
ReplyDeleteDit is makliker om 'n dokter te gaan sien. Daar is medikasie wat baie goed kan werk daarvoor.
Delete