Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



9.12.09

Galstene

'n Galsteen is 'n harde klont wat soms in die galblaas of galbuis gevorm word en hoofsaaklik uit cholesterol bestaan.

Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

30 comments :

  1. Anonymous29/3/10 12:08

    HI

    IS DIT NODIG OM JOU GALBLAAS TE LAAT VERWYDER AS JY GALSTENE HET OF IS DAAR ENIGE ANDER OPSIES?

    GROETE
    YOLANDE

    ReplyDelete
  2. Anonymous29/3/10 12:20

    Nee Yolande,

    Galstene kan met medisyne opgelos word of met ultrasoniese golwe opgebreek word.

    Let Wel: In erge gevalle is chirugie ongelukkig die enigste oplossing.

    Hoor gerus by jou dokter.

    ReplyDelete
  3. Anonymous1/4/10 11:16

    Ek kry soms so 'n slegte smaak in my mond kan dit wees van my galstene

    ReplyDelete
  4. Anonymous21/7/10 12:02

    Hallo daar.

    My suster was laaswwek in vir 'n galsteen operasie. Daar is sowat 15 steentjies verwyder. Ek het gewonder of hulle dalk eenige raad het vir haar. Ek soek ook na 'n spesiale dieet wat sy kan volg. LET WEL Sy is ten minste 20kg oorgewig.

    Dankie Karin, my epos karin.fence@nashuaisp.co.za

    ReplyDelete
  5. Anonymous24/2/11 11:00

    Wil net weet kan mens galstene verkoop

    ReplyDelete
  6. Anonymous24/2/11 11:01

    Jy kan galstene van sekere diere verkoop. Weet nie van mense.

    ReplyDelete
  7. Anonymous1/3/11 11:49

    Daar is 'n ou boereraat om van galstene ontslae te raak, ek weet die olyfolie, appel of lemoensap en nog iets anders. Is daar iemand wat my kan help asb. Dankie, Hulda e-mail adres is rockseafoods@ozzies.net

    ReplyDelete
    Replies
    1. Black walnut
      tincture

      Delete
    2. Anonymous17/5/23 19:15

      My ouma het altyd 'n klein koppie olyf olie laaste ding in die nag gedrink en eerste ding in die oggend 'n klein pakkie Epson salt gedrink. Jy drink die mengsel totdat alles uit kom.

      Delete
  8. Anonymous4/3/11 11:47

    Hi, My man het galstene wat rondbeweeg. Die een dokter kon dit nie kry nie maar toe hy is hy vir 'n tweede opinie en die dokter kon dit sien. Is dit gevaarlik? Op sy galblaas het die een dokter ook iets soos 'n gewas gekry. Kan dit kanker wees?

    ReplyDelete
  9. Anonymous7/3/11 11:01

    Galstene kan rondbeweeg. Dit is nie noodwendig meer gevaarlik as ander galstene nie. Soms kan galstene ontsteking van die galblaas veroorsaak en selfs kanker. Dit is altyd wys om te laat kyk na enige gewas. Julle dokter sal die pad vorentoe aanwys.

    ReplyDelete
  10. Anonymous13/4/11 10:57

    Goeie Dag

    ek wil graag hoor. ek sit met galstene en ongelooflike pyn van af ek 7maande swanger was met my dogtertjie. sy is nou al 7maande swanger. Ek het in die begin gedink dit net winde maar pynne raak erger. ek is in Februarie deur n klomp toetse en dokters en hul het toe gesien ek het galstene. hul se dit nog klein en kan eers einde Junie 30ste opereer. Die pynne was gewoonlik vir 10min tot 4ure lank. maar nie elke dag nie nou kom die pynne vir maklik n hele dag en dit drein my energie. Dokters my pyn pille gegee maar dit werk nie hul my in hospitaal inspyting gegee wat baie help maar dit sit my op n trip. Kan enige iemand my raad gee om te help met die pyn... ek wil nie elke dag n inspyting kry wat my drug nie Ek wil normaal met my kind kan speel en haar geniet maar nou dit te erg die pyn nou al 4dae lank en raak net erger ek sukkel om asem te haal want dit te seer kry kort kort hitte koors.. Wat kan ek maak om pyn te verminder?

    ek 23jaar oud en ma van 7maande dogtertjie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Halo ek het ook n galsteen hy is redelik groot, ek loop nou al meer as n jaar met hom ek drink pille vi dit en dit is baie goed di naam van di pille is BILRON dit werk is bietjie duur ma ek koop dit dis di moeite werd

      Delete
  11. Anonymous13/4/11 11:06

    Sorg dat jou dieet so min as moontlik vet bevat en probeer anti-inflammatoriese medikasie, dit help soms.

    ReplyDelete
  12. Anonymous23/1/12 09:04

    Goeie more....

    Ek is 37 jaar oud ek sukkel verskriklik baie met galstene en nierstene.Dit is
    die seerste pyn wat enige persoon kan he.Die dokters het vir my gese dat ek na
    my dieet moet kyk en ek het die raad gevolg en amper 15kg verloor.Het alle vette
    speserye en alle ryk voedsel uitgesny en dit word nou erger.Het enige iemand asb vir my raad want ek wil regtig gesond wees en n lewe begin he!!!!!

    ReplyDelete
  13. Ek het ook baie baie pyn beleef agv galstene en dokter het gese die galblaas moet verwyder word. Ek het op youtube gesien dat rou beet help daarvoor. Sedert ek rou beet, rou wortels, appelasyn, komkommer en gemmer mengsel aangemaak het drink ek elke aand en oggend 'n halwe koppie daarvan en al my pyn het verdwyn. Dag ek deel dit met julle

    ReplyDelete
    Replies
    1. Het jy dalk die resep van bogenoemde.

      Delete
    2. Hello. Kan ek asb jou resep kry. Ek sal dit graag wil probeer.

      Delete
    3. Anonymous5/11/22 11:22

      Hi kan jy asb vir my die resep gee. Groot asb. My epos is beulahm58@gmail.com

      Delete
  14. GALSTENE
    4 eetlepels Engelse sout
    3 koppies lou-warm water
    Vroeg aand

    10nm dieselfde aand:
    1/2 koppie Olyfolie
    3/4 koppie Pomelosap - vars

    Galstene gaan uit.
    As urineer dryf galstene op urine.

    Eet vrugte of iets sags agterna.

    Raad by iemand(?) gekry.
    Erna

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek het pas gedoen... was verbaas, so baie galstene het uitgekom...

      Delete
    2. Olyfolie is wat een nou die een wat mens by medisyne raak kry of die een wat mens by olie raak kry

      Delete
    3. Die olyfolie is die olie in midesyne raak of die by olie raak

      Delete
  15. Hello my man het so paar maande gelede sy galstene verwyder na verwydering gaan sy maag nie uit .ons sukkel. Regtig enige raat

    ReplyDelete
  16. Anonymous17/5/20 17:41

    13/4/11 Die dokter het vir my man gesê hy moet sorg dat hy nie hardlywig word nie, dan kan die galblaas bly. Hy het nierprobleme van infeksie gekry. Die niere moet eers regkom voor hulle dit verwyder.

    ReplyDelete
  17. Wil graag hoor wie koop galstene aan. My no. 0603023805 whatsap.

    ReplyDelete
  18. Wie koop galstene aan 0603023805 whatsap

    ReplyDelete
  19. Enige raad vir galstene pyne

    ReplyDelete
  20. Naand my galstene is nou al 2 jaar uit ghaal en ek het geen problem nie die problem wat ek nou mee sit is nier problem dit bly inveksie kry in my niere kan dit is om die galstene uit is

    ReplyDelete
  21. Hi Ek wil net hoor kan n mens appel asyn in plaas van pomelo sap gebruik vir nierstene?

    ReplyDelete