Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



30.12.09

Fallopiusbuis / Fallopiaanse buis / Fallopiese buis

Die fallopiusbuis lei die eier van die eierstok na die uterus in die vroulike liggaam.

8 comments :

  1. Anonymous24/2/11 10:44

    Hallo.

    Ek het die 7de Januarie 2011 gegaan vir ‘n operasie om my buise weer te heg. Ek wil net weet wat is die kanse dat die buise kan los skeur. En wat is die komplikasies en kanse dat ek sal swanger raak.

    Dankie.

    ReplyDelete
  2. Anonymous24/2/11 10:45

    Jou buise behoort OK te wees. Jy behoort ook swanger te kan raak.

    ReplyDelete
  3. Anonymous24/2/11 10:55

    EK WIL GRAAG RAAD VRA ASB. EK IS GEBIND NA MY KIND MAAR NOU WIL EK GRAAG NOG N KIND HE WAT MOET EK DOEN ?
    EN DAN SE BAIE MENSE JY KAN BEPLAN VIR N SEUN IS DIT SO OF NIE WAT DOEN EK ASB

    ReplyDelete
  4. Anonymous24/2/11 10:57

    Jy kan jou buise weer laat regmaak. Nee, jy kan nie beplan vir 'n seun nie, net hoop. Tensy jy miljoene het en beplan om Amerika te besoek.

    ReplyDelete
  5. Ek het so maand terug my babatjie verloor op sowat 8 weke. Die dokter het n mioom in my baarmoeder gekry wat 5cm in deursnee was. Sy het dit verwyder en moes ook van my buise verwyder het. Die enigste manier hoe ek nou kan swanger raak is deur 'n proefbuis. Is daar nie dalk iets anders wat gedoen kan word nie, omdat dit so duur is om te gaan vir 'n proefbuis swangerskap wat dalk nie eers sal werk vir 'n paar kere nie? Ek is desperaat en wil so graag my eie babatjie hê.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous23/4/12 12:17

      Die fallopiusbuise is bie belangrik vir ovulasie en swangerskap. Indien jou buise verwyder is sal jy ongelukkig nie normaal kan swanger raak nie. In vitro-bevrugting word aanbeveel vir vroue wat probleme het met fallopiusbuise.

      Delete
  6. Ek het 1 kind. 'n Week na sy geboorte, het ek vreeslik begin bloei, dat ek in die hospitaal beland het(by die dood omgedraai). Ek het toe 'n baarskraap gekry. Niemand het my meegedeel hoekom ek begin bloei het nie. Na 5jaar het ek en my verloofde het vir meer as 'n jaar probeer om weer swanger te raak. Ek is dokter toe en is meegedeel my buise is verstop en dat daar niks is wat hulle kan doen. Ek wil weet waarvan jou buise verstop, was die dokter nalatig met my kind se geboorte en of daar wel iets is wat jy kan gebruik. Ek het al navra gedoen by ander dokters, maar kry nooit 'n bevredigende antwoord nie.

    ReplyDelete
  7. Hi, ek Wil asseblief raad he, ek het ongeveer 3 weke terug gegan vir n papsmeer en ondrrsoek, die rede was omdat ek omtrent elke maand infeksie kry, en daar het ook begin swel aan die linker kant net no die blaas gedeelte, ek het gedink daar is fout met my eierstokke, dokter het n inwendig sonar gedoen vir die eierstokke en gese Al's lyk reg, hyt wel infeksie weer opgetel met die afskeiding monster wat hy geneem het, hyt my medikasie gegee daarvoor, en gese hy di k dis die derm, ek was toe n week daarna na my huis dokter en hyt my ondrrsoek gese die derm is hard en het medikasie gegee om die derm sag te maak en gese die swelling voel nie soos n breuk nie maar as nie verbeter moet ek gastroloog toe om kolonoskopie te doen 2 dae na die besoek het ek begin bloeding kry en was terug, hyt ondersoek waar di bloeding vandaan Kom en dit in die vagina gekry, my weer 5 Dae se antibotika gegee en pille om bloeding Te stop Asook pyn pille want my lae rug pyn verskriklik. Hyt gese Hou aan met die maag medikasie en kyk of dit verbeter volgende stap is gastroloog my maag is wel sagter nou want hyt sagter begin werk, my lae rug pyn verskriklik en die swelling by die sy onder is nogsteeds daar, ek dink nogsteeds die fout le by die vroue dele, moet ek eers gaan vir n 2de opinie voor ek terug gaan dokter toe vir die gastroloog? Kan dit my buise wees, en hoe gaan die dokters kan toets of dit die buise is?

    ReplyDelete