Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



24.1.23

Plooie

Sien jy hoe daai fyn windbarsies op jou gesig begin verskyn. Hier is raad vir hulle:

BOERERATE
Doop 'n waslap in warm water en plaas dit op die plooitjie totdat die lap koud is. Maak die area dan droog met 'n haardroër wat warm lug blaas, NIE 'n HANDDOEK NIE.

♦♦♦

Frambose is die vrug met die meeste antioksidante wat plooie en velkanker teenwerk. Dit het 'n lae glukemiese lading vir baie energie en dit is 'n natuurlike antihistamien.

♦♦♦

Die antioksidante in druiwe help voorkom dat jou vel verslap en help beskerm teen siektes.

2 comments :

  1. Diane Durhone2/4/12 10:25

    Wat gebruik 'n mens vir plooie en hangende vel?

    ReplyDelete
  2. Anonymous2/4/12 10:25

    Daar is 'n verskeidenheid van rome (kyk veral na bevogtigers) op die mark, laserbehandeling of jy kan selfs botox oorweeg. Om te sorg dat jy plooie tot die minimum beperk moet jy hierdie stappe volg:
    Beskerm jou vel teen die son.
    Gebruik room wat jou vel bevogtig.
    Kies skoonheidsprodukte wat sonskerm bevat
    Moet nie rook nie.

    ReplyDelete