Jy dink dalk dat jou neusgate terselfdertyd ’n gelyke hoeveelheid in- en uitasem.
Toe nie.
Jy asem hoofsaaklik in en uit deur een neusgat op ’n slag. Elke paar uur wissel hulle.
Sit jou vinger in jou neus en probeer dit. Jy gaan dit nie glo nie!
Uit navorsing gepubliseer in die joernaal Mayo Clinic Proceedings in 1977.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 145 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment