Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids


7.2.23

Parasiete

Boereraat:

Meng twee dele swael (geel blomswael) met een deel vet of heuning. Eet ’n halwe teelepel elke oggend voor ontbyt vir 3 weke. Herhaal elke 3 tot 6 maande. Kinders kry net ’n kwart teelepel. Die blomswael kan ook in 500 mg kapsules gesit word. Grootmense drink 2 elke oggend, kinders 1. Almal in die huis moet dit dieselfde tyd gebruik, insluitend honde en/of katte. (Derek Botha)


Medisinale gebruike van kruie

Kruiegids

7 comments :

  1. Anonymous25/8/12 09:48

    Baie dankie vi di raat ek sukkel nou al 14jaar met n veluitslag wat kom en gaan met tuie is dit jeukerig maar anderkeere nie ek was al by verskeie dokters maar room help nie en jul se eenvoudig dis stres tot dat ek 2weeke gelede op die raat afgekom het die veluitslag is amper weg maar ek het n vraag kan ek die blomswaal en heuning bietjie langer as 3weke gebruik as die uitslag dalk nog nie heeltemal weg is nie asb andwoord dit werk rerig

    ReplyDelete
  2. Hoeveel blomswael moet ek vr n hond gee dt is rough collies

    ReplyDelete
  3. Anonymous1/7/22 16:55

    Dit help vir ekseem

    ReplyDelete
  4. Anonymous24/8/22 10:25

    Kan ek dit op vel uitslag smeer of moet gedrink word?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous5/9/22 11:51

      Die blomswael-heuning mengsel wor geeet. Lees asseblief die bydrae bo.

      Delete
    2. Anonymous1/12/22 20:44

      My vel is vol puisies hoe Kan blomswael help

      Delete
    3. Anonymous2/12/22 15:30

      Vir puisies sweer sommige mense hoog en laag by ´n room met hoofsaaklik kanfer as bestanddeel. Dit is glo veral geskik vir hoendervleispuisies wat regoor die vel kan ontstaan.

      Delete