As jy vinniger wil reageer kan jy begin deur ’n omelet vir ontbyt te eet.
Eiers bevat ’n aminosuur wat verbindings in die liggaam skep wat jou energievlakke en waaksaamheid verhoog. Dit verbeter ook jou gemoedstoestand.
Daar is ook bevind dat dit jou reaksietyd verbeter en intellektuele prestasie verbeter, nie veel anders as ’n mediese stimulant soos Ritalin nie.
Uit navorsing gepubliseer in die joernaal Neuropsychologia in 2014.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)


No comments :
Post a Comment