tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post3213461434869837409..comments2024-03-26T08:39:14.119+02:00Comments on Boererate.com: PlooieUnknownnoreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-80695818477931334392012-04-02T10:25:52.046+02:002012-04-02T10:25:52.046+02:00Daar is 'n verskeidenheid van rome (kyk veral ...Daar is 'n verskeidenheid van rome (kyk veral na bevogtigers) op die mark, laserbehandeling of jy kan selfs botox oorweeg. Om te sorg dat jy plooie tot die minimum beperk moet jy hierdie stappe volg:<br />Beskerm jou vel teen die son.<br />Gebruik room wat jou vel bevogtig.<br />Kies skoonheidsprodukte wat sonskerm bevat<br />Moet nie rook nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-1222051326183535802.post-31274911331934452432012-04-02T10:25:16.023+02:002012-04-02T10:25:16.023+02:00Wat gebruik 'n mens vir plooie en hangende vel...Wat gebruik 'n mens vir plooie en hangende vel?Diane Durhonenoreply@blogger.com