Jou dieet is lewensbelangrik vir jou gesondheid. Die tipiese Suid-Afrikaanse dieet met die oormatige klem op vleis, suiwel, verwerkte kos en verfynde koolhidrate speel 'n groot rol in kwale soos kanker, hartsiektes, diabetes en artritis.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 148 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.
4.8.09
Dieet
Jou dieet is lewensbelangrik vir jou gesondheid. Die tipiese Suid-Afrikaanse dieet met die oormatige klem op vleis, suiwel, verwerkte kos en verfynde koolhidrate speel 'n groot rol in kwale soos kanker, hartsiektes, diabetes en artritis.
Etikette:
Dieet
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)

Wat is 'n gebalenseerde dieet?
ReplyDeleteHopelik kan julle help – Ek wil weet of julle enige rate het vir yster tekort in liggaam. Ek het oral gesoek maar kry niks en julle letters gaan net tot by “W”.
ReplyDeleteEk hoop julle sal kan help.
Jy kan by die apteke die volgende kry Ferous Forte dit is pille vir yster te kort. Of die volgende help jy moet spinasie, lewer, of beet eet.
ReplyDelete